Boerumoer
Описание книги
Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo. Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende begrafnis gaan plaasvind. Dan is daar ook die suinige tant Geesie wat haar suiker in die vallei van ‘n duisend heuwels van haar boesem bewaar. En die dag van die mampoernagmaal.
Оглавление
Sarel Pieterse. Boerumoer
boggie die doodsengel
die woltjek
’n bittere huwelik
lewe ná die dood
die sooibrandtoloog
uile en muise
bobbejane
crimen injuria
baklei se wyn
’n skaapram en ’n mielieboer
wie se man was andries?
oom peet se oergedagte
die tiervanger
sterligaand
om nie vis te vang nie
die politiek van plaasrugby
’n aand se lekker gesels
die mampoernagmaal
Отрывок из книги
Sarel Pieterse
Human & Rousseau
.....
Ek sê vir jou, die dorp was in beroering. Al was hulle ook dodelik siek wou niemand later meer hospitaal toe nie. Te bang vir ’n besoek van Boggie en wat dit kon meebring. Spul kleingelowiges.
Ek dink Boggie wou op stuk ook by die siekes gaan huisbesoek doen, maar niemand wou hom inlaat nie en het eerder probeer om die honde agter hom te sit.
.....
Добавить отзыв
Отзывы и комментарии читателей
Нет рецензий.
Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Boerumoer
Подняться наверх