Truitjie roer my nie

Truitjie roer my nie
Автор книги: id книги: 1630020     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1341,08 руб.     (13,1$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780795801785 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur – en hoekom sal jy nooit jou vyfjarige se verjaardagpartytjie daar wil hou nie? Sedert hy enkele jare gelede die SA komediewêreld betree het, het Schalk blitsig ’n ikoniese figuur geraak. Hy’t al vir Trevor Noah geopen, hy was die skattige Danny in die kykNET-reeks Hotel, die uiters gewilde aanbieder van Die Kliek op VIA, en in 2018 sal die volk hom geniet in Die Ware Naarheid, ’n satiriese nuusprogram in spitstyd op kykNET. Sy volgelinge op Facebook en Instagram trek ver verby 30 000, en sy kop staan oorsee se kant toe. In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk – en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling – die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar ’n mikrofoon en ’n dronk gehoor hom inwag.

Оглавление

Schalk Bezuidenhout. Truitjie roer my nie

Voor ons begin …

Die begin

My ma

My pa

Pomona Spur

Erns

Die begin, deur Erns

Goodies for Gardens

Die comedy bromance begin in alle erns, deur Erns

Feeste

Pick-up lines (eerste draft)

Ballet en noodhulp

Fear and loathing in Hartswater, deur Erns

Gehoor by die Woordfees, deur Erns

Bieliemieliefees

Nog iets oor ’n mielie, deur Erns

Nederigheid

Die Kliek

Wie’s Minki? deur Erns

Die verlowing

Die k-woord

Hotel

Gehoor by die Tempo-toekennings 2016 se after-party

Iets waaroor niemand dink nie

J-Bay

Ek hou nie van die strand nie

Kanarie

Goeienaand, Suid-Afrika! deur Erns

’n Interaksie by die lughawe

’n Rowwe naweek van gigs in die Boland

The show must go on

The show must go on II

Arno Jordaan

Valentynsdag

Trevor Noah

Tienduisend ure, deur Erns

Truitjie roer my nie

Doebai … and beyond

Bedankings

Отрывок из книги

TRUITJIE ROER MY NIE

Oor Kempton en ander k-woorde

.....

Hip-hop-tema: Meneer Romijn. Die rede is … het jy al ’n rapper sonder ’n selfoon gesien? Nee!

Rock-tema: Juffrou Letsie Pretorius. Want wat’s meer rock ’n roll as skree, Coke en sigarette?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Truitjie roer my nie
Подняться наверх