Die waarheid oor verhoudings

Die waarheid oor verhoudings
Автор книги: id книги: 1629758     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,49$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Личностный рост Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798172110 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind. 'Die waarheid oor verhoudings' is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is ’n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.

Оглавление

Stefan Blom. Die waarheid oor verhoudings

Hoofstuk 1

DINK VOOR JY PRAAT

WEET WAAR JY IS

SEWE STAPPE NA NABYHEID

Stap 1: Stop die skade nou

Stap 2: Wys ’n bietjie deernis

Stap 3: Kies jou tyd en plek

Stap 4: Beskerm jou verhouding

Stap 5: Probeer eers kalmeer

Stap 6: Besin oor julle persepsies van mekaar

Stap 7: Skep ’n ruimte met respek vir ’n gesprek

Hoofstuk 2

DIE VOORDELE VAN EERLIKHEID IN VERHOUDINGS

VERHOUDINGSVAARDIGHEDE

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Verhoudingsvaardigheid

Hoofstuk 3

WAT JY NIE MOET DOEN NIE

Moenie baklei om reg te wees nie

Moenie stilbly nie

Hou op met verskonings maak

Moenie oor die feite baklei nie

Hou op om ’n reaksie op mekaar te wees

Moenie op mekaar se heining leun nie

WAT JY MOET DOEN

Prioritiseer jou verhouding

Moenie dat ’n gesprek ’n veldbrand word nie

Deel jou ontsteltenisse verantwoordelik

Praat net namens jouself

Moet nooit ’n kompromie aangaan nie

NOODGEREEDSKAP VIR JOU VERHOUDING

Sit die onderwerp op die rak

Praat oor wat jy nodig het

Nooi mekaar om te verander

Praat met mekaar asof julle nie alleen is nie

Kry ’n goeie terapeut

TEN SLOTTE

Hoofstuk 4

WAT VERTROUE BETEKEN

JULLE HEILIGE OOREENKOMSTE

VERSKILLENDE MANIERE WAAROP VERTROUE VERBREEK KAN WORD

Ons eerste wond

Ons tweede vertrouensbreuk

Die voor-die-hand-liggende vertrouensbreuk: die affair

Alledaagse vertrouensbreuke

Reaksies op ’n vertrouensbreuk

Hoekom verhoudings se ooreenkomste verbreek word

DIE TRAGEDIE EN DIE IRONIE

SÓ KAN JY VERTROUE OP JOU EIE HERSTEL

Pas jou verwagtinge aan

Gaan julle ooreenkomste na

Stel ’n paar grense vas

Los die fantasie: Praat die waarheid

Neem op ’n stil en sterk manier ’n nuwe posisie in

SÓ KAN JY EN JOU LEWENSMAAT DIE VERTROUE SAAM HERSTEL

Voer verskeie eerlike gesprekke

Kry ’n duidelike, volledige begrip van hoekom dit gebeur het

Wys jy is bereid om oop te wees vir enige aspek van die waarheid

Moet nooit jou lewensmaat oorsensitief of emosioneel noem nie

Hanteer al twee partye se emosies op ’n kalm, sorgsame manier

Gee konstant bevestiging en gerusstellings

Wys liefde deur aanraking

Wees heeltemal deursigtig oor toestelle wat jy gebruik het toe jy ontrou was

Wys ’n bietjie waardering

Gee beheer oor

DIE VERTROUENSVERHOUDING

Weet waar julle met mekaar staan

Tree altyd konsekwent op

Bly toegewyd aan verandering

Fokus op die plek waar woorde en dade ooreenstem

Behandel mekaar met respek

TEN SLOTTE ’n Nuwe verhouding met nuwe toewyding

Vat jou persepsies terug

Hernu julle geloftes

Hoofstuk 5

HOE VERSTAAN JY SEKS EN INTIMITEIT?

Seks

Intimiteit

Die komplekse verhouding tussen seks en intimiteit

BEGIN HIER. Verandering begin met ’n gesprek

WAT JY KAN DOEN

Hou op met verskonings maak

Hou op om seksueel lui te wees

Verander jou fisieke ruimte

Maak ’n prioriteit van seks en intimiteit

Deel jou fantasieë

Verander jou seksuele fokus

Soen, soen, soen

Wees saam kaal

Streel en liefkoos mekaar

Laat jou kop en lyf kliek

Maak jouself aantrekliker

Ken jou erotiese sones

Verhoog julle intimiteit

Gaan op gereelde verhoudingsafsprake

Wees meer romanties

Werk rondom die minder aantreklike rolle

TEN SLOTTE

Hoofstuk 6

DIE EERSTE RONDTE

BEWUSTHEID IS JOU BESKERMING

As ’n begin, gebruik jou kontrolelys

Verstaan die lae van aantrekkingskrag

Die kern van jou toekoms

MAAK GEREED OM TE BEGIN UITGAAN

Waaroor gaan uitgaan regtig vir jou?

Uitgaan as sosiale navorsing

Is jy gereed om te begin uitgaan?

Hou jy genoeg van jouself dat iemand anders van jou kan hou en jou kan liefhê?

Is jou grense sterk genoeg?

Is jy gereed om uit jou gemaksone te kom?

Kan jy tyd alleen deurbring?

Watter manier van uitgaan verkies jy?

Watter beeld wil jy van jouself skep?

LEER BY ANDER

‘Miskien’ beteken ‘nee’

Ouderdom is relevant

Afstand is ’n beslissende faktor

Drankies en dwelms kan soms vals bande skep

Inkomste is relevant

Wat jy aantreklik vind, is wat jy is of wil hê

Jou vrygewigheid is nooit ’n probleem nie

Jou emosies jok nooit nie

Sjarme is ’n vaardigheid

Potensiaal is nie die werklikheid nie

Oorhaastigheid veroorsaak ongeluk

Kinders is ’n beslissende faktor

Opregte belangstelling het nie vrae nodig nie

Onkonsekwentheid bring konstante ontsteltenis

Boelies, prinsesse en narsiste bestaan regtig

Woorde en dade moet altyd ooreenstem

Emosionele vlakheid bestaan

Dié wat neem, gee nie

Emosionele onbeskikbaarheid: Bly weg

TEN SLOTTE

Hoofstuk 7

1. VERANDER HOE JY PRAAT

Bevraagteken jou idees oor jouself

Definieer jouself met bewustheid en waarheid

Praat die waarheid oor wie jy regtig is

Kry ’n nuwe innerlike stem wat sag en sorgsaam is

2. VERANDER WAT RONDOM JOU IS

3. LEER OM JOUSELF TE TROOS

4. VERANDER WAT JY DOEN

Hou op om jou te bekommer oor wat mense van jou dink

Skakel die televisie af

Leer jou omgewing ken

Wees dankbaar vir wat jy het

Skep goeie herinneringe

Verander jou fisieke ruimte

Leer jou buie en humeur hanteer

Beheer jou depressie of angstigheid

Kyk na jou hormoonvlakke en skildklier

Lag ’n bietjie, of baie

Bring tyd in die natuur deur

Hou ’n joernaal

Haal asem, sweet en beweeg

Eet goeie kos

Gaan stap

Los ’n slegte gewoonte

Verbreek die roetine van jou alledaagse lewe

Kry slaap

Bring tyd in of naby water deur

Nooi mense in jou lewe in

Klim ’n berg uit

Vergeet van tyd

Luister na musiek

Werskaf in die tuin

Kook

Lees ’n goeie boek

Omring jouself met kreatiwiteit

Vat dit stadiger

Wees hier, nou

5. DOEN WAT JY SÊ

TEN SLOTTE

Hoofstuk 8

VOOR JY JOU VERHOUDING BEËINDIG

’n Ware verandering

HOEKOM VERHOUDINGS EINDIG

Hoe julle met mekaar praat en mekaar behandel

’n Konstante bakleiery en meningsverskille

’n Gebrek aan ’n emosionele band en begrip

’n Verlies aan vertroue

Die verhouding is nie ’n prioriteit nie

’n Verlies aan aantrekkingskrag

Te veel invloede van buite

Verslawings

Verskillende seksuele voorkeure of oriëntasie

EEN LAASTE KANS

DIE VERHOUDING EINDIG

Hoekom gaan ons aanhoudend terug?

DIE EINDE IS DIE EINDE

Verbreek alle kontak

Hou op om jou emosies te vermy

Hou op met blameer

Vertroos jouself

Onthou wat waar is oor jou

Soek vriende en familie se geselskap op

Probeer sin maak van die gebeure

Neem jou pyn na die natuur

Kom uit

Kry hulp

TEN SLOTTE

nawoord

Hoofstuk 9

VERTROUE

SEKS EN INTIMITEIT

MENINGSVERSKILLE

AS JY MET NUWE MENSE BEGIN UITGAAN

TOESTANDE

VERANDERING EN GROEI

GELDSAKE

DIE LEWE VAN ’N VERHOUDING

LIEFDE

Отрывок из книги

Human & Rousseau

But I’d rather be

.....

•Hoekom praat hierdie persoon so met my, en hoekom behandel hy of sy my op dié manier (veral as ek niks gedoen het wat daartoe aanleiding kon gee nie)?

•Wat gaan eintlik in hierdie persoon se lewe aan wat hom of haar so teenoor my laat optree?

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die waarheid oor verhoudings
Подняться наверх