Dit kos guts om te bly glo

Dit kos guts om te bly glo
Автор книги: id книги: 1629493     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 748,47 руб.     (8,15$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796319159 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.

Оглавление

Stephan Joubert. Dit kos guts om te bly glo

Inleiding

Hoofstuk 1

Doodgewone Christene kan hemel en aarde beweeg!

Wanneer jy jou kroon vir ’n overall inruil

Op die hoofpad van geloof

Een van God se voetsoldate

Hoofstuk 2

Toe Jesus in ’n hoek in geglo is

Om met God te onderhandel

Knaende gelowiges

Hoofstuk 3

Is twyfelaars welkom by God?

Om vir God te lag!

Glo ten spyte van min byvoordele

Die regte medisyne vir lam knieë

Hoofstuk 4

Geloof op ’n ongelyk pad

Geloof tussen vyandige mense en doodsvonnisse

Geloof met die wind van voor

Geloof en ’n hoërisiko-lewe

Is swaarkry deel van my straf, of nie?

Hoofstuk 5

Die ander kant van geloof

Geloof wat God in die beskuldigdebank plaas

Geloof wat nuwe dinge oor God ontdek

Wanneer jy die dag jou geloofstassie pak

In die kerk se geheime diens

Hoofstuk 6

Die moed om vandag in God te glo

Die moed om my lewe op Christus in te stem

“Als is ’n dolle gejaag na wind”

Gee self betekenis aan jou lewe

Hoofstuk 7

Om die onsienlike te sien

’n Sangfees in die tronk

My enigste hoop in hierdie lewe

My enigste hoop vir die toekoms

Hoofstuk 8

Op die toetsterrein

Отрывок из книги

Dit kos guts om te bly glo

Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem

.....

Jesus nooi ons dringend uit om Hom te kom toets. Hy wil hê ons moet dit waag om ons lewe regtig in sy hande te plaas. Hy vra ons mensgemaakte koningskrone en die grondgebied van ons hart heeltemal vir Homself.

Sal jy hierdie uitnodiging ernstig oorweeg? Sal jy bereid wees om uit die wêreld se kollig te tree en so te gaan leef dat jou woorde, dade en gedagtes al die lig op Christus laat val? As jy bereid is om dit te doen, het jy regtig die geheim van sy koninkryk ontdek. En dan het jy ook sommer ’n reusetree op die pad na geestelike groei gegee.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Dit kos guts om te bly glo
Подняться наверх