Selma en Louise

Selma en Louise
Автор книги: id книги: 1630016     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2011,62 руб.     (22,02$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798176576 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

“Ek wil ’n enkelkaartjie bespreek,” fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre. “Waarnatoe?” vra hy en kyk op. “Geen idee nie,” sê Selma en lek oor haar droë lippe. “Solank dit baie ver van Johannesburg is.” Selma Barnard se hele lewe het soos ’n kaartehuis inmekaargetuimel. Eers verloor sy haar man, toe haar kinders, en nou is haar hart van nuuts af gebreek deur ’n sogenaamde ridder op ’n wit perd. Hoe kon sy haar so misgis het? En waar was Louise, haar hartsvriendin van veertig jaar? Hoekom het sý haar nie gewaarsku nie. Indië toe, dis waarheen sy sal vlug, besluit Selma. Sy sal al haar durf en moed bymekaarskraap, vrou-alleen op die vliegtuig klim Mumbai toe, en ’n nuwe mens terugkom. Solank sy net daai stemmetjie binne haar kan ignoreer wat sê Alles is nie pluis nie…

Оглавление

Susan Coetzer. Selma en Louise

Hoofstuk 1

“So?” vra hy. Sy hare laat Selma dink aan die swart politoer waar­mee sy altyd haar skoolskoene blink gevryf het – met ’n tikkie navy, die kleur van haar ouma se gunstelingkerkrok, daarby ingemeng

Adesha Nazeer is ’n tingerige jong vrou met lang arms en lang bene en raafswart hare. Haar geheimsinnige donker oë neem die grootste deel van haar gesig in beslag. Dit lyk of sy Eshel se suster kan wees. Adesha kruip met spinnekopbewegings uit haar stoel en begin dan met die erns van ’n noodhulpwerker in haar laai rondgrawe

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Sy stap haastig terug oor die teerstraat na die hotel. Haar afspraak met Louise is vir 12:15 gereël by Mugg & Bean in Tygervallei. Sy haat dit om laat te wees vir afsprake en het min respek vir mense wat dit in die reël doen. Daarmee sê jy eintlik jou tyd is kosbaar­der as dié van die ander persoon wat op jou moet wag asof jy die Queen is

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

Hoofstuk 11

Hoofstuk 12

Hoofstuk 13

Hoofstuk 14

Hoofstuk 15

Hoofstuk 16

Hoofstuk 17

Hoofstuk 18

Hoofstuk 19

Hoofstuk 20

Hoofstuk 21

Hoofstuk 22

Hoofstuk 23

Hoofstuk 24

Opsomming

Oor die skrywer

Отрывок из книги

Susan Coetzer

’n Reisroman met ’n byt

.....

“Ek vra weer om verskoning, . . . e . . .”

“Theodor Swanepoel.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Selma en Louise
Подняться наверх