Engele by ons

Engele by ons
Автор книги: id книги: 1629294     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (14,07$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796317889 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hoeveel beskermengele is daar per persoon? Word mense engele wanneer hulle sterf? Waarvandaan kom engele? Wat is hul aandeel in die geesteswêreld? Engele by ons is ’n interessante studie oor engele en beantwoord die mees algemene vrae oor hierdie geestelike wesens. Dit beskryf verskeie persoonlike ontmoetings met engele, waarna die skrywer fokus op wat die Bybel oor engele sê. Sy tref ’n duidelike onderskeid tussen goeie en slegte engele en sluit ook afdelings oor drome, visioene en gesigte, die kwessie van beskermengele, gebedsverhoring en engele en spiritualiteit in.

Оглавление

Susanna S.J. Wiese. Engele by ons

Voorwoord

Inleiding

Beskermengele

Waar was die engele toe?

Drome, visioene en gesigte

Engeleverskynings

Gebedsverhoring: engele of die Heilige Gees?

Die doodsengel

Word mense engele wanneer hulle sterf?

Engele en spiritualiteit

Kinders en hul engele

Engele en jou roeping

Cherubim

Touched by an angel

Inleiding

Mense se persoonlike ondervindings met engele

Inleiding

Die oorsprong van engele

Die verskillende soorte engele

Is engele sigbaar?

Engele en Jesus

Engele en die boodskap van verlossing

Engele en toekomstige gebeure

Engele en die dood

Kommunikasie tussen mense en engele

Die werk van goeie engele

Die eienskappe van engele

Slegte engele

Satan

Ten slotte

Bronnelys

Отрывок из книги

Engele by ons

Werklike ervarings – en wat die Bybel sê

.....

Spinoza sê as ’n mens ’n helder en duidelike prentjie kan kry van die emosionele lyding wat jy ondervind, word dit nie meer as swaarkry beleef nie. Soms help engele ’n mens ook hiermee deur byvoorbeeld te troos of die rede vir lyding te gee, soos toe engele vir Lot gesê het hoekom Sodom en Gomorra vernietig word (vgl. Gen 19). ’n Mens vind dit ook waar die engele die dissipels met ’n toekomsblik bemoedig terwyl hulle ná die hemelvaart na die hemel staar (vgl. Hand 1:9-11).

Hoewel goeie of slegte engele nie kan besluit wanneer iemand moet sterf nie, is dit deel van goeie engele se beskermingstaak om betrokke te wees by die dood van gelowiges. Die sterfbed is Satan se laaste kans om mense nog aan te val of te beskuldig, maar gelowiges kan seker wees dat God se engele hul onsterflike siel op die reis vanuit die sterflike liggaam na die ewige heerlikheid sal vergesel.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Engele by ons
Подняться наверх