Karnaval en lent

Karnaval en lent
Автор книги: id книги: 1629285     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1229,32 руб.     (13,36$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624067757 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Karnaval en Lent word gekenmerk deur die opheffing van die skeiding of grens tussen die digter en die mense en dinge waartussen hy lewe, tot by die punt van volledige vereenselwiging: Die digter staan tussen medeskepper én medevernielers van die aarde; staan voor die kleinste mier én die oorweldigende kosmos. Filosofies en literêr is dit ’n besonder byderwetse en aktuele uitgangspunt, hierdie afbreek van die skanse tussen die een wat kyk en dit wat bekyk word.
Maar benewens hierdie vereenselwiging of éénwording, gee die titel reeds ’n aanduiding dat dit eintlik in hierdie bundel gaan oor twee uiterstes wat teenoor mekaar gestel word: fees teenoor vastyd, uitleef teenoor inkeer, oordaad teenoor tekort. Die oordadige, oftewel die karnavaleske, staan in spanning met Lent, oftewel die kentering en die wegkeer van die wêreldse. Die digter kyk enersyds na die wêreld van uiterstes en verwording wat ons beleef, en andersyds na die rituele, die feestelikhede wat ons verbind, nes die vastyd ons bind. Die kenmerk van die digterlike metafoor is immers die vermoë daarvan om uiterstes te verbind, soos die uiterstes van vernietiging en herlewing. Hiervan getuig TT Cloete se digkuns by uitstek, en daarom bly dit immer kragtig en nuut.

Оглавление

T.T. Cloete. Karnaval en lent

die eerste maaltyd

die drie stadia

Brueghel bestry Descartes en Kant

die nuwe teologie

dronk gedraai

ekologie

drie mense

twee soorte honger

die beskermende Alleenwyse

die tien plae

die heilige

mense

die drosters

die gladde vis

die sigbare Ondeursigtige

vroom vroeteldink

Trapsuutjies en Minerva

ons die mismaaktes

hutspot

die baksel

die verlore Herder

kennisgewing

Lent word Karnaval

lig

die volmaakte uitsonderlikes

egiptiese reliëfbeeld van ’n sittende farao

Is

Antroposeen

kinders

curiosity

vyf beelde van die mens

elande

modern times suurbekom

vyf brak kolle

parool

3 januarie

straffelose leunstoel-meedoeners

dryfhout

Qin by Xian

nieu-karnaval: sitstaking in londen of washington

hulle is

lewensafrigters

Die onsigbare sprong

sarkofaag

kaalgat

vir Helmie

vir joan

vir Heilna

vir johann de lange

priesterwerk

stil skedel

dans

ons gewete

die woord

my taal verwurg

milner aangepas

leeu verleë met skilpad

gedigte van die skoenmaker

geringe vriende

Отрывок из книги

T.T. Cloete

Karnaval en Lent

.....

vandag hulle monde dik maak

in ons land

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Karnaval en lent
Подняться наверх