Liewe Heksie se groot omnibus

Liewe Heksie se groot omnibus
Автор книги: id книги: 1629722     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,7$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798172745 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Liewe Heksie is Blommeland se enigste en eie heksie. Al dink die meeste kabouters sy is dom, is Heksie eintlik baie slim en dapper en sy is die enigste heksie wat soms per ongeluk vir Griet die perd kan toor. Koning Rosekrans en die kabouters moet gedurig rekening hou met ou Geelheks en haar Gifappeltjies wat probeer om die kosbare Silwer Roos te steel. En al maak Heksie soms vir koning Rosekrans baie kwaad, kan sy en haar maats die nare Gifappeltjies gewoonlik gou op hulle plek sit. Die bekoorlike Levinia Heks en al die bewoners van Blommeland sal oud en jonk steeds laat skaterlag met hulle manewales. Verna Vels se klassieke verhale is al vir meer as 50 jaar gewild en Vian Oelofsen se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie se avonture nog net so bekoorlik is soos altyd.

Оглавление

Верна Велс. Liewe Heksie se groot omnibus

Voorwoord

Liewe Heksie kry ’n verjaardag

Liewe Heksie en Blommie sing in die straat

Liewe Heksie en die bikini

Liewe Heksie en die motor

Liewe Heksie maak die koning gesond

Liewe Heksie en die toorwoorde

Liewe Heksie en die donkie

Liewe Heksie word babawagter

Liewe Heksie in Gifappeltjieland

Liewe Heksie en die dief

Liewe Heksie en die Koekoek

Liewe Heksie en die wals

Liewe Heksie kry ’n kat

Liewe Heksie en die mini

Liewe Heksie gaan skool toe

Liewe Heksie en die winkel

Liewe Heksie en die troeteldier

Liewe Heksie en die feekoningin

Liewe Heksie en die helikopter

Liewe Heksie en die orkes

Liewe Heksie en Griet

Liewe Heksie en die sneeu

Liewe Heksie hou partytjie

Liewe Heksie vang vis

Liewe Heksie en die toneelstuk

Liewe Heksie en die alpeviooltjies

Liewe Heksie en die klompe

Liewe Heksie in die sirkus

Liewe Heksie en die tuppels

Liewe Heksie en die tent

Liewe Heksie gaan maan toe

Liewe Heksie en die vlieënde piering

Liewe Heksie se geskenk

Liewe Heksie en die rugbywedstryd

Liewe Heksie en die rolskaatse

Liewe Heksie en die rekenaar

Liewe Heksie en die rotbende

Liewe Heksie en Botterblom

Liewe Heksie se kop draai

Liewe Heksie verloor Kleinkwaaitjie

Liewe Heksie en Adspersus

Отрывок из книги

Liewe Heksie se groot omnibus

Verna Vels

.....

“Hoekom vra ’n mens hulle dan?” vra Heksie.

“Wel … e … omdat jy hulle graag op jou partytjie wil hê,” sê Blommie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Liewe Heksie se groot omnibus
Подняться наверх