Huppel en sy maats

Huppel en sy maats
Автор книги: id книги: 1629905     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (9,75$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624078470 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In die middel van die wêreld, in die middel van ’n vlei, het ’n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy één groot begeerte was om tog ’n maatjie te hê. Sy oupa beduie toe mooi vir hom hoe hy moet maak om ’n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa sê, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kon droom. Hy maak kennis met Fiefman en Diefman, met Vlak-Floors en Vlei-Floors, met Wielie en Walie, met Haak en Steek, met die Boekwurms en die Slaapkousies . . . en met die Wilde Wolman en sy stories oor die Land van Wol en Hare – wolhaarstories as daar ooit was! En dan, natuurlik, met die Stokou Storieman, vir wie mens presies op die regte manier moet vra as jy wil hê dat hy vir jou ’n storie moet vertel. Ja, jy moet die WOORDE sê: “Orie gedorie Storieman, vertel ’n storie AS JY KAN!” En ’n storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.

Оглавление

W. O. Kühne. Huppel en sy maats

Huppelkind

Oupa sê so

Bo in die groot boom

Vra vir Fiefman

Vra vir Vlak-Floors

Vra vir Steek

Langs die soet water

Fluit-fluit amper uit

Huppel maak ’n plan

By die diep kuil

Vlei-Floors die lummel

Die lummel kom

Huppel se plan

Die span maak geld

Wip-Huppel-Wip

Wip-Huppel-Wip

Die lang, lang pad

Steek sal weet

Die storie van Haak en Steek

Vrolike Huppelkind

Fiefman en Diefman

Die wilde Wolman

Die Land van Wol en Hare

Die diep, donker gat

Huppel by die water

Die Horingsman

Die Musiekman

By die mond

Huppel verjaar

Die herfsblaar

Die koekoek-horlosie

Отрывок из книги

W.O. Kühne

Huppel en sy maats

.....

Die Klein Swart Spikkeltjie fladder soos ’n veertjie af na onder, al om en om en om die boom, en kom langs Huppel sit. En raai, dit is al die tyd ’n stokou, slim ou maraboe.

“Wil jy Lekkerland toe gaan, Huppelkind?” vra hy, en hy skud sy vere reg.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Huppel en sy maats
Подняться наверх