Dwaalpoort

Dwaalpoort
Автор книги: id книги: 1628912     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (15,3$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Историческая литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624051138 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Dwaalpoort is ’n ou KwaZulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, ’n trop wat reeds aan dié wêreld se vroegste inwoners bekend was. Rentia het Dwaalpoort van haar pa geërf, en die plaas word nou deur haar man, Henning, bestuur. Ook op die plaas is die wildvanger en oudsoldaat Bullet. Hy was Rentia se pa se regterhand en voorheen haar minnaar. Dit is ’n ongemaklike saambestaan in ’n krisistyd in die plaas se geskiedenis. Strachan laat elkeen van die betrokkenes by dié sleutelgebeure op Dwaalpoort daarvan vertel, en hul stemme is op sigself dwalende spore wat uiteindelik en noodwendig rigting kry na die laaste donker poort. En dit is asof die stemme harmonieer in ’n soort dodemars – die musiek van ’n era wat verbygaan. Terwyl dit alles voltrek word, staan die silhoeët van Mhlophe afgeëts waar hy op die platorand oor Dwaalpoort neerkyk, soos wat hy eeue reeds doen. Met Dwaalpoort kry Strachan die magiese mengsel reg: op die oppervlak is sy verhaal ’n volkome genietbare en onmiddellik toeganklike verhaal van lus en liefde en geweld en geheimenisse. Dáárby is dit ’n uiters stimulerende besinning oor menslike reaksies op ’n verkrummelende bestel.

Оглавление

Alexander Strachan. Dwaalpoort

1. MHLOPHE

2. JURGENS

3. RENTIA

4. HENNING

5. RENTIA

6. HENNING

7. RENTIA

8. HENNING

9. BULLET

10. JURGENS

11. ANNE

12. RENTIA

13. BULLET

14. HENNING

15. RENTIA

16. HENNING

17. ANNE

18. BULLET

19. RENTIA

20. JURGENS

21. RENTIA

22. ANNE

23. HENNING

24. RENTIA

25. BULLET

26. RENTIA

27. BULLET

28. ANNE

29. RENTIA

30. BULLET

31. ANNE

32. RENTIA

33. JURGENS

34. RENTIA

35. JURGENS

36. ANNE

37. RENTIA

38. BULLET

39. RENTIA

40. ANNE

41. BULLET

42. ANNE

43. JURGENS

44. BULLET

45. JURGENS

46. RENTIA

47. JURGENS

48. MHLOPHE

ERKENNINGS

Отрывок из книги

Alexander Strachan

Sewe ruiters het sy roete terug na die kloof toe afgesny. Hulle wou hom op die oop veld tussen die lae rante hou – weg van die kloof af.

.....

Onder haar voete kan sy die los klippe voel en as sy begin hoes, hou sy aan die rots vas. Sy verskuif haar voete versigtig; die water is te seperig om die bodem te kan sien en sy begin haar hare was en spoel dit af. Dan skuif sy met ’n gesukkel teen die klip op deur met haar hande langs haar op die gladde rots te druk. Net haar voete hang in die water en teen haar gesig is haar lokke lang, nat slierte. Haar lyf is warm en koorsig, maar haar voorkop voel koud.

Henriette kyk na haar vingerpunte, hulle is verrimpeld van die water. Maar sy voel steeds nie skoon nie. Daar is ’n kriewelrigheid oor haar hele lyf. Eers vryf sy oor haar skouers, dan begin sy krap – daar lê rooi hale oor haar maag. Langs die hale slaan haar vel lakenwit, amper deurskynend deur.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Dwaalpoort
Подняться наверх