1 Recce, volume 2
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Alexander Strachan. 1 Recce, volume 2
Outeursnota
Afkortingslys
Inleiding
DEEL 1
1
2
3
4
5
6
7
DEEL 2
1
2
3
4
5
6
Afsluiting
Fotoseksie
Eindnotas
Erkenning
1 Recce
Bronne geraadpleeg
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Alexander Strachan
1 RECCE
.....
Saam met Blaauw-hulle in die vliegtuig is ’n Unita-verteenwoordiger wat Engels kon praat. Dis ’n helder, skoon aand en daar is nêrens rook nie. Die vliegtuig stabiliseer op net meer as 1 800 m bo grondvlak sodat hulle genoeg hoogte vir die sprong het. Omstreeks 23:00 sê die vlieënier dat hulle nou die gebied nader waar die afgooistrook is.
Die drie Recces spring reg bo die teikengebied uit. Op die grond het Unita – soos afgespreek – drie vure in ’n driehoek aangesteek om die landingstrook aan te dui. Al drie land binne die driehoek, reg bymekaar, waarna hul eskort hulle na die Unita-basis lei – ’n staptog van sowat twee uur.
.....