Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
Автор книги: id книги: 1629860     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (18,55$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624082477 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.

Оглавление

André le Roux. Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

DEEL 1

1. Hy kyk vir jou

2. Eerste indrukke

3. Ons is almal (’n bietjie) so

4. Die foto-toets

5. ‘Ons’ vs. ‘hulle’

6. Hoeveel van hulle is daar?

DEEL 2

1. Narsissus – beeld-skone hartebreker

2. ‘Jy’t my gesien’

3. Hulle word net al hoe meer

4. ‘My narsis’ – hoe voel dit?

5. Ek’s ’n dapper narsis

6. Ses tekens

7. Variasies op ’n narsistiese tema

8. Wat’s verkeerd met Oscar?

9. Die narsis as vroueslaner

10. Deon Coetzee – ‘’n Hele paar blou kolle’

11. Sewe mites

12. Die Narsisme-toets

13. Die boelie by die werk

14. In Hollywood

15. Skrikwekkend – seks en die narsis

16. Dirk Prinsloo – ‘Ek het haar gemaak’

17. Hoe ouer hulle word

18. Beskerm jouself

DEEL 3

1. Onweerstaanbaar donker

DEEL 4

1. ‘Sien my tog net raak!’

2. Oscar die drama?

3. ‘Ek’t nou wragtig genoeg gehad!’

DEEL 5

1. ‘Weet jy wie ek is?!’

DEEL 6

1. Frans du Toit – ‘Skuif op of ek maak jou dood!’

2. Die gewetenlose een langsaan

3. Sestien sleutels

4. Moenie dit by die huis probeer nie

5. Jack Henry Abbott – ‘Dis julle skuld!’

6. Psigopaat of sosiopaat?

7. Die Psigopaat-toets

8. M.E. se eie Psigopaat-toets

9. Die roofdier in hul oë

10. Is hulle mal?

11. Wanneer psigopate hul aktetasse pak

12. Psigopate, sukses en kreatiwiteit

13. Die ‘goeie’ psigopaat

14. Om te speel en te wen

15. Verveeld en vreesloos

16. ’n Saai sekslewe

17. Hoekom kruip hulle weg?

18. Weet psigopate hulle is psigopate?

19. ’n Eensame siel wat swaar kry

20. Hoe voel dit om ’n psigopaat te wees?

21. Die chemiese brein

22. Jou beskermengel

23. In Jim Fallon se kop en gene

24. MAOA – ‘My gene het my dit laat doen!’

25. Ted Bundy – ‘The most cold-hearted son of a bitch’

26. Jeffrey Dahmer – so onskuldig

27. Vyf mites

28. Die lieftalliges

29. Daisy de Melker – so lelik sjarmant

30. ’n Siek sinergie

31. Verlief op ’n psigopaat?

32. Hoekom bly vroue by sulke mans?

33. My liefste onskuldige moordenaar

34. ’n Morbiede belangstelling

35. Is daar behandeling?

36. Beskerm jouself

DEEL 7

1. Kyk oor jou skouer

2. ‘Tell Georg Kellerman I’ll tie him to a bed …’

3. Het jy rede om bang te wees?

4. Ses soorte agtervolgers

5. Hoekom doen hulle dit?

6. Aanlyn agtervolgers

7. Hoe lyk hulle?

8. In die kop van ’n agtervolger

9. Beskerm jouself

DEEL 8

1. ’n Duistere driemanskap

DEEL 9

1. Gemeen – en so alledaags

2. En so uiters gevaarlik

3. Boetie Boer – en die jellybean-effek

4. Johan Kotzé – ‘Ek is lief vir jou, Ounooi’

DEEL 10

1. Hoe boos is boos?

DEEL 11

1. Hulle is nie almal so nie

Fotoseksie

BRONNE EN ERKENNINGS

Отрывок из книги

EN SADISTE

André le Roux

.....

1.Ons is oordrewe seker van ons eie vaardighede en kwaliteite.

2.Ons is onrealisties optimisties, soos die kankerpasiënt wat sy kanse op herstel oorskat. Of vra studente hoe hul toekoms lyk en die meeste vertel hoe rooskleurig dit sal wees met ’n goeie werk, groot salaris en slim kinders.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
Подняться наверх