Kinders wat moor

Kinders wat moor
Автор книги: id книги: 1630174     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (18,55$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Биографии и Мемуары Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624089438 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die een moordenaar suig sy duim. Die ander een klim op sy ma se skoot en begin huil. Hulle speel met hul speelgoed en lees hul strokiesprente op die vloer van die polisiekantoor. Hulle is albei 10 jaar oud. Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n «goeie» huis … Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn van die Krugersdorpse afspraakmoorde en soveel ander, dalk al vergete: die Waterkloof-4, Marlene Lehnberg, Charmaine Phillips, Phoenix Racing Cloud Theron … André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers (die ma, altyd die ma), sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga? Die groter vraag is hoe om 'n suksesvolle kind groot te maak, een wat nie die spoor byster raak of moor nie … Deur die skrywer van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste.

Оглавление

André le Roux. Kinders wat moor

1. Die Malvalekker-toets

1. Die moordenaar wat sy duim suig

2. Kleinkind het verdrink

3. Hoe jonk is jonk?

4. Van altyd af

5. Soveel vrae

1. In hul kinderdae

2. Die Satanskind

3. Bevoorregte jong moordenaars

4. Moord begin by die huis

1. My ma is van draad gemaak

2. Gehegtheid en die afwesige ma

3. Die depressiewe ma

4. Die gruwelike ma, die afskuwelike pa

5. Die mishandelde kind

6. Die gemolesteerde kind

7. Die verwaarloosde kind

8. Die arm kind

9. Wanneer slegte dinge met goeie kinders gebeur

10. Disfunksionele gesinne

11. Geweld in die huis

12. Die aangenome kind

13. Die aggressiewe kind

14. Die Bobo-pop

15. Die sadistiese kind

16. Die kind met gedragsprobleme

17. Ouermoord

18. Die outistiese kind

19. Die gevoelloos-onemosionele kind

20. Maak jy ’n psigopaat groot?

21. Die geboorte van ’n psigopaat

22. Die vreeslose kind

1. In die kop van ’n tiener

2. Die tienerbrein

3. Stres en die adolessent

4. Groepsosialisering

5. Die portuurgroep

6. Die skoolskieter

7. Die boelie

8. Die internet en videogeweld

9. Pasop vir Slender Man!

1. Nature vs. Nurture

2. Die wêreld van die kind

3. Die middelkind

4. Wat maak ouers saak?

5. Hoe weet ’n ma nie?

6. Nie mý kind nie

7. Het ouers ’n morele verantwoordelikheid?

8. Ook ’n pa het nie antwoorde nie

9. Die nalatenskap

10. Wat word van die kind?

1. Die suksesvolle kind

2. Wat staan ouers te doen?

3. Wie se skuld is dit?

Bronnelys

Inhoudsopgawe

Отрывок из книги

André le Roux

Dit het ’n klassieke eksperiment geword. En dis ’n vroeë aanduiding van watter kind later suksesvol in die lewe sal wees. Die kind wat ’n bietjie kan wag …

.....

Chané se ouerhuis was nie stabiel nie. Haar ma het onbepland swanger geraak en met Chané se geboorte wou sy nie haar jongste kind vashou nie. Haar ma se tweede man, ’n majoor in die weermag, het haar en haar ma aangerand. Haar verhouding met haar biologiese pa was wel goed, skryf Van der Merwe.

Hoewel Chané en Maartens albei uit disfunksionele gesinne gekom het, het Louw bevind hul familieagtergrond het nie enige relevante effek gehad op hoekom hulle die moord gepleeg het nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Kinders wat moor
Подняться наверх