Читать книгу Die muur van pes - André P. Brink - Страница 4

Оглавление

Al wat ek sê, is dat daar op hierdie aarde pestilensies en

slagoffers is, en dat mens so ver as moontlik moet

weier om by die pes gereken te word

ALBERT CAMUS (LA PESTE)

Die Pes . . . is die openbaring, die voorstelling, die veruiterliking

van ’n diep latente wreedheid waardeur al die

perverse moontlikhede van die gees in ’n

enkeling of ’n volk gelokaliseer word

ANTONIN ARTAUD (LE THÉÂTRE ET SON DOUBLE)

Om dié redes . . . is ’n verskeidenheid vrese en drogbeelde geskep

in die gemoedere van diegene wat bly lewe het, en byna

almal van hulle het een-en-dieselfde boosaardige

besluit geneem, naamlik om die siekes en al

hul besittings te vermy en sodoende

hul eie heil te probeer verseker

GIOVANNI BOCCACCIO (DECAMERONE)

Whither will you go, and what will you do? I would as willingly

go away as you, if I knew whither. But . . . here we were born,

and here we must die

DANIEL DEFOE (A JOURNAL OF THE PLAGUE YEAR)

But, in the last analysis, the most noticeable feature of the

Black Death was not that some escaped but that

everyone was to some extent involved and

paid the price of involvement

PHILIP ZIEGLER (THE BLACK DEATH)


Die muur van pes

Подняться наверх