Op soek na Tretchikoff
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Anita du Preez. Op soek na Tretchikoff
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
Slot
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
ANITA DU PREEZ
Op soek na
.....
Van daai tyd af het alles wat uit verre Rusland kom, my nog altyd effens rillings teen die ruggraat af gegee. Fassinerend. Gevaarlik. Anderwêrelds. Daarom onthou ek so goed hoe Ivan Rebroff op daai foto gelyk het.
Eksoties. Met ’n wolmus op sy donker krulhare, en die helfte van sy gelaatstrekke in misterieuse skadu gehul. Net een donkerbruin oog sigbaar onder een volmaakte wenkbrou, starend na iets op die horison, die neus reguit en die mond ferm. Die enigste teken van genaakbaarheid was die duikie in sy hoekige ken wat net-net bokant sy pelsjas se kraag wys. Selfs as kind kon ek sien dís die gesig van iemand uit die Russiese aristokrasie. Of ’n spioen.
.....