Читать книгу 'n Sluier vir Shahira - Annelize Morgan - Страница 3
ОглавлениеVir Sonja
Mag die bleek maan vir altyd deur die wuiwende palmtakke vir jou skyn, en mag daar eendag ’n aantreklike sjeik op ’n wit perd oor die woestynsand na jou aangery kom.