Skool is ’n riller

Skool is ’n riller
Автор книги: id книги: 1629820     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,97$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798174107 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare regop laat staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd sal lui . . .

Оглавление

Antoinette Diedericks. Skool is ’n riller

Die studieklok

Die masker

Die orkesmeester

Kyk diep in my oë

Kobras in die nag

Wraak van die bleeksiele

The Scream

Monsterkos

Die rekenaar zoem

Tirannie van Drakenstein

Die moordenaar-onderwyser

Optelgoed is hougoed

Die nuwe kind in die klas

Noodkreet van die mummie

Geheime

Klippe voor volmaan

Die kafeteria-tannie

Gifappeltjies

Die rimpeling

Wawielweb

Отрывок из книги

Saamgestel deur

Marianna Brandt

.....

“O ja, en wat van die kinders wat siek geword het. Die hoofseun wat dood is?”

“Bloot toevallig. Voedselvergiftiging miskien,” antwoord ek nugter. “Maar dink net! Dis die perfekte storie om die spul prefekte mee terug te kry …” Ek beduie met my hande terwyl ek my plan stap vir stap verduidelik.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Skool is ’n riller
Подняться наверх