Kragtige gebede
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Arthur Odendaal. Kragtige gebede
Inleiding
Wat is gebed?
Waarom moet ons bid?
Om God se Woord te bid
Die voordele daarvan om die Woord te bid
Hoe om gebede te benader wat op die Woord gegrond is
Redes waarom mense nie bid nie
Hoe moet ons bid?
Wees doelgerig
Die krag van die seënbede
VOORBEELDE VAN GEBEDE. 1. GEBED VIR SEËN
2. GEBED VIR LOFPRYSING
3. GEBED VIR BLYDSKAP
4. GEBED VIR BELYDENIS VAN OORTREDINGS
5. GEBED IN DIE KRAGTIGE NAAM VAN JESUS
6. GEBED OM GOD SE WOORD LIEF TE HÊ
7. GEBED VIR SPESIALE, KRAGTIGE GEBEDE
8. GEBED OM MY BEHOEFTES BEKEND TE MAAK
9. GEBED OM WAT EK SÊ EN HOE EK DIT SÊ TE VERANDER
10. GEBED VIR GEESTELIKE VERVULLING
11. GEBED WANNEER DAAR ’N GEESTELIKE HONGER EN DORS IS
12. GEBED OM HULP OM IN CHRISTUS TE BLY
13. GEBED OM OP DIE PAD TE BLY
14. GEBED OM MEER TOEGEWYD AAN GEBED TE WEES
15. GEBED VIR DIE KERK
16. GEBED VIR GOD SE VOORSIENING AAN DIE KERK
17. GEBED VIR DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES IN DIE KERK
18. GEBED VIR DIE LYDSAAMHEID VAN DIE KERK
19. GEBED OM LIEFDE VIR GOD EN ANDER
20. GEBED VIR GENESING
21. GEBED OM ANDER TE VERGEWE
22. GEBED OM NEDERIG TE BLY
23. GEBED OM DIE HUWELIK TE SEËN
24. GEBED OM ONS KINDERS TE SEËN
25. GEBED VIR DIÉ WAT VERLORE IS
26. GEBED VIR DIE REGERING
27. GEBED VIR ISRAEL
TEN SLOTTE
Отрывок из книги
Kragtige gebede
Hoe om die Woord te bid
.....
Gebed is ’n opdrag van God. “Jesus het vir hulle ’n gelykenis vertel om duidelik te maak dat ’n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word” (Luk 18:1). Paulus skryf in Kolossense aan die gelowiges in daardie stad: “Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging” (Kol 4:2). Aan die mense in Tessalonika skryf hy dat hulle gedurig moet bid: “Bid sonder ophou” (1 Tess 5:17). Gebed is noodsaaklik vir alles wat God op die aarde wil doen. Dit is so noodsaaklik dat Hy ons beveel om dit sonder ophou te doen. Ons behoort selfs slaap en eet prys te gee om met groter krag te kan bid (vgl. Luk 6:12; Luk 21:36; Kol 4:2).
Ons bid omdat Jesus, ons rolmodel, gedurig gebid het
.....