Wysheid

Wysheid
Автор книги: id книги: 1628746     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1117,56 руб.     (10,91$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796315564 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Ná die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, is daar nou ‘n dagstukkieboek uit haar pen. Wysheid – 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke – is nie net daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as ’n Bybelstudieboek vir groepe. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks – Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.

Оглавление

Benescke Janse van Rensburg. Wysheid

Vyf wenke vir die gebruik van hierdie studiegids

Tien wenke vir fasiliteerders

1 Die grondslag van wysheid

2 Beskerm jy jou huwelik?

3 Doen goed aan ander

4 Beskerm jou hart

5 Soek jy na wysheid?

6 Sewe dinge wat God haat

7 By God is daar altyd tweede kanse

8 Wysheid versus edelgesteentes

9 Wie voer jy?

10 Vertrou jy Hom?

11 Bid vir ons leiers!

12 God gee om vir diere

13 Hanteer jou geldsake verantwoordelik

14 Wat doen jy met jou woede?

15 Dien jy God uit liefde of uit plig?

16 Maak jy God jou vennoot?

17 Wat is jou houding teenoor behoeftiges?

18 Met watter oë kyk jy na jou naaste?

19 God ken die detail van jou lewe

20 Kan mense op jou reken?

21 God kan gedagtes verander

22 Watter spore laat jy agter?

23 Gaan jy die drankbottel neersit?

24 Wees goed vir jou medemens

25 Het jy selfbeheersing?

26 Grawe jy ’n gat vir iemand anders?

27 Is jy werklik so goed as wat jy dink?

28 Koop jy iemand om?

29 Skud af jou trots

30 Vertrou jy God vir die onmoontlike?

31 Sal jy namens die weerlose praat?

Vrae wat gereeld opduik

Kernteksverse

Отрывок из книги

Wysheid – oordenkings oor Spreuke

Benescke Janse van Rensburg

.....

Soms is daar stilte nadat jy die vraag gestel het. Laat die groeplede toe om daaroor te dink. Sodra iemand geantwoord het, kan jy beleef vra of iemand anders iets wil byvoeg voordat jy jou antwoord op die vraag gee. Maak ’n punt daarvan om almal te betrek en skep ’n geleentheid vir groepslede om die vrae waarmee hulle worstel aan die groep te stel. Baie keer sukkel van die ander lede met soortgelyke vrae en groei die hele groep as een persoon die moed bymekaarskraap om dit te opper.

8 Wees bedag dat niemand oorneem nie

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Wysheid
Подняться наверх