Wanneer woorde ontbreek
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Braam Klopper. Wanneer woorde ontbreek
“Maar ek sal nie weet wat om te sê nie!”
Wat behoort ek van die proses van rou te weet?
Die eerste routaak: Verwerk en aanvaar die realiteit van die dood
Die tweede routaak: Beleef die emosionele pyn van die verlies
Die derde routaak: Vier die gedagtenis van die oorledene
Die vierde routaak: Erken en verwerk teenstrydige gevoelens
Die vyfde routaak: Neem afskeid en lewe toekomsgerig
Kinders en die dood
Die invloed van twee tipes dood op die proses van rou
Geykte gesegdes
Wat die Bybel leer oor die wil van God en ons grootste troos
Praktiese reëlings ná die dood van ’n geliefde
Verdere hulpmiddels
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Hoe om te troos in tye van verlies
BRAAM KLOPPER
.....
•Vir dokters en verpleegpersoneel. Terwyl hulle feitlik daagliks met die dood in aanraking is, maak die verwerking van iemand se dood en die verloop van die proses van rou nie deel uit van hulle formele opleiding nie.
Hoe om hierdie boek te gebruik
.....