Boos en Bisar

Boos en Bisar
Автор книги: id книги: 1628820     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1676,35 руб.     (18,44$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Социология Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798154390 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ’n grieselrige en onheilspellende kinkel. Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee (met-die-duiwel?) besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede lê, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie.

Оглавление

Chris Karsten. Boos en Bisar

Vrou van wonderwerke

’n Koeksister en ’n roos

Twee swerwers

Noordhoek

Die verhoor

Alison

Vrot appels

Paasnaweek

Die boewe

Pleitooreenkomste

‘Hou op kla’

Die doodsrit

Kind onder die bed

Ontvoering

Die outopsie

Die regter se uitspraak

Heuglike nuus

Dodelike rykword-plan

Die liggaam

Pastoor se seun

Die speurtog

Só het dit gebeur

Duiwelse ‘Kersvader’

Dierkop met horings

Stevie se laaste oomblikke

Die ander persoonlikhede

Stories, stories, stories

Die ABC-moorde

Beloftes van werk

Die slagoffers

Massagraf van vroue

Die verhoor

Doodstraf

Skoewedraaier-maniak

Vrylating en kastrasie

Tee vir twee

Twee rylopers

Landwye ondersoek

Rugby, jag en moord

Wilddiewe

Inhegtenisnemings

Verskillende weergawes

Die uitspraak

Die ‘pornomoord’

Polisie-flaters

Selfoon se spore

Die moord

Inspekteur Steinhöbel

Skokdade van ’n sadis

Sy slagoffers

Wuané en Henry

Boetie se verklaring

Lynn se dood

Отрывок из книги

Boos en bisar

Chris Karsten

.....

Sy tel die snyhale, weet nie hoekom nie, tel tot agt. Hulle los haar en sy rol op haar maag, steeds kaal en in haar bloed wat nou uitloop in die grond en die vure se as.

Sy sit haar hande op haar keel om die hortende geluide van haar asemhaling te probeer stil kry.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Boos en Bisar
Подняться наверх