Koms van die motman

Koms van die motman
Автор книги: id книги: 1629955     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (21,77$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798176231 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas wil nie ag slaan op haar vermoedens nie . . . In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser. Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos ’n skaduwee op die rand van die verhaal? Chris Karsten, meesterverteller aan die woord, soos altyd.

Оглавление

Chris Karsten. Koms van die motman

ARTHUR

DIE UITSPRAAK

TONEEL VAN DIE MISDAAD

INTERLUDE: Die Nineviete herrys

ARTHUR

DIE BELOFTE

DIE SKIETERY

INTERLUDE: Ek pis op jou

ARTHUR

TONEEL VAN DIE MISDAAD

DIE LAASTE MAAL

INTERLUDE: O, dis maklik!

ARTHUR

DIE OU DOSSIER

DIE AANKLAER

INTERLUDE: Koning van die Heuwels

ARTHUR

DIE INFORMANT

DIE GETUIENIS

DIE TWEE GESIGTE

INTERLUDE: Die mite van Nongoloza

ARTHUR

TONEEL VAN DIE MISDAAD

DIE IMPRESARIO

INTERLUDE: Die wet op die bulvel

ARTHUR

DIE DROSTER

DIE ANTWOORD

INTERLUDE: Onder die karos

ARTHUR

DIE TRANEDRINKER

DIE OU TEEBLIK

DIE STADIGE MAN

INTERLUDE: Die sonde van Sodom

ARTHUR

DIE HERONTMOETING

INTERLUDE: Die nalatenskap

ARTHUR

DIE AANKOMS

Erkennings

Отрывок из книги

Koms van die motman

Chris Karsten

.....

Meteens gaan meer buiteligte by Top Notch aan en drie mans kom by die voordeur uitgestorm, ongetwyfeld aangelok deur die Casspir se brullende diesel, die bohaai by die hek, die bulderende stem oor die megafoon. In die stofwalms en Casspir se soeklig is hulle vasgevang soos drie versteende hase.

“Hit the ground! Hit the ground!” bulder die megafoon.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Koms van die motman
Подняться наверх