Gesprek sonder einde

Gesprek sonder einde
Автор книги: id книги: 1629705     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1403,38 руб.     (15,95$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Религия: прочее Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780796319791 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Hieroor tree Chris van der Merwe op ’n baie toeganklike wyse in gesprek met sy lesers. Hy bespreek van die vrae wat ons gereeld pla. Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, ’n gesprek mét God.

Оглавление

Chris van der Merwe. Gesprek sonder einde

1

(i) ’n Verhaal van twee stede

(ii) “God-praatjies”

(iii) Die gees van ons tyd

(iv) Lig en duisternis

(v) Storms en stilte

(vi) Lewe en dood

(vii) ’n Hiërargie van lewe

(viii) Weerspreek God Homself?

(ix) Vooruitwysings na Christus

(x) Die Christelike godsdiens en ander godsdienste

(xi) Die andersheid van die Christelike geloof

(xii) ’n Liefdesverhaal

2

(i) Die heilige nagmaal

(ii) Sterwend lewe ons

(iii) Christelike heldedom

(iv) Daaglikse rituele

(v) Tyd en ewigheid

(vi) Die lewe as ’n gebed

3

(i) “Laat u koninkryk kom”

(ii) Die kerk se rol

(iii) ’n Dialoog met nie-Christene

(iv) ’n Dialoog met kunstenaars

(v) Niks verander ooit nie

(vi) Om geregtigheid te laat geskied

4

(i) Die gevolge van ongeloof

(ii) Geloof en rede

(iii) Om die onsigbare in die sigbare waar te neem

(iv) Die risiko van die geloof

(v) Die moraliteit van die geloof

(vi) Geloof en nederigheid

5

(i) Werk alles ten goede mee?

(ii) Die aard van trauma

(iii) Die trauma van Jesus en sy dissipels

(iv) Ons ware tuiste is elders

(v) Om God lief te hê wanneer ons ly

(vi) Lyding en naasteliefde

6

(i) Om mens te wees en rein

(ii) Om soos ’n kindjie te word

(iii) Sirkels en sfere

(iv) Eiebelang en selfopoffering

(v) Die sentrale Christelike paradoks

(vi) Vreugde en verdriet

(vii) ’n Wyer wordende kring

(viii) Die allesinsluitende deug

(ix) Om jou beperkings te besef

(x) Vorme van mistiek

(xi) God in alle dinge

(xii) God agter alle dinge

Bronnelys

Отрывок из книги

GESPREK SONDER EINDE

Waar pas ek in by God se verhaal?

.....

Só word dié gesprek sonder einde ’n soort apologie, maar dan ’n apologie vir ’n bepaalde lewenstyl – een van stilte en luister en nederigheid, van lewe ván genade en mét genade. Die boek word hartlik aanbeveel – vir deurlees in een sitting, of vir stadig lees, stukkie vir stukkie, soos daaglikse brood. En vir herkou en bedink en nádink, en dalk vir verdere oorvertel.

PROF DIRKIE SMIT, Universiteit Stellenbosch

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Gesprek sonder einde
Подняться наверх