Solank verlange die sweep swaai

Solank verlange die sweep swaai
Автор книги: id книги: 1629347     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1117,56 руб.     (12,15$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624068433 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Danie Marais se derde digbundel, Solank verlange die sweep swaai, is ’n mymerende, soms prewelende, plek-plek tierende besinning oor die Suid-Afrikaanse middelklas-weergawe van die menslike toestand. Dit gaan oor die “roaring 40s” en die eerste onheilspellende tekens van middeljarigheid, oor egskeiding, enkelvaderskap, ontnugtering, ’n geliefde ma wat by die dood omdraai en die skrikwekkende relevansie van gruwelrolprente en popkultuur. Die geweld van die liefde en die verraderlike lugspieëlings van die digkuns is deurlopende temas. Solank verlange die sweep swaai is die woorde van iemand wat sy vertroue in die woordkuns verloor het, maar aanhou skryf omdat dit die enigste vorm van psigiese selfverdediging is wat hy min of meer verstaan. Dis die steierende gedagtes van ’n man wat dronkgeslaan word deur sy eie alledaagse stories uit ’n lewe wat al sy pogings tot begrip en filosofiese beskouing uitdaag en ondergrawe.

Оглавление

Danie Marais. Solank verlange die sweep swaai

I. Robertsweg 26, Woodstock, 7925

Tjorts!

Reisiger 13

Nuwe oë

Wat swak gedigte weet

Wat dié klip weet

Die Madiba-kombers

Die Nuwe Wêreld – ’n woonkamerdrama

Digter, basterwit

Encore!

Die Orrelis

In Woodstock skeur die wind

Dapper muis

II. Mountain View-weg 14, Capolavoro Estate, Kylemore, 7600

Kerngesond

1 2 3 blok myself!

Ek en Pappa

Lizzie is 16

Strandlopers by Hermanus

As my vrou

Reïnkarnasie

In ’n ander land buite Pretoria

Metafisika vir beginners

Nie ’n vrye vers nie

Mooi woorde het my beïndruk

God praat met Bloedneus praat met God

Tequila!

Stellenbosch Revisited

Skemerkelkie

Nawelstaar op 41

Pa en dogter in Mugg & Bean

III. Frankenstein-verse – ’n tussenspel, ’n kitaarsolo op soek

Die probleem met dooie mense

In die woestyn

Zombie

Wit mens se sad

B movie blues

In Oldenburg se winterbiblioteek

IV. Paul Roosstraat 6, La Colline, Stellenbosch, 7600

Here be no dragons

Vergeet Neruda

Bloedneus praat met Bruce Springsteen praat met my dogter

Las Vegas Chapel of Love

Fok jou, Emmylou Harris

Die dronkverdrietige hofnar dreig melodramaties om die tuig. neer te lê

V. Robertsweg 26, Woodstock, 7925

Sirkels – en toe kom Nediswa

As jy wil

“Ek”

Отрывок из книги

Solank verlange

die sweep swaai

.....

Wat is nou beter as tien drillerige alien-antropoloë

met 300 groot saamgestelde oë

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Solank verlange die sweep swaai
Подняться наверх