Al is die maan 'n misverstand

Al is die maan 'n misverstand
Автор книги: id книги: 1628532     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1029,15 руб.     (11,21$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Зарубежные стихи Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624052654 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van ’n huwelik in Duitsland – sy “break-up album” – is Al is die maan ’n misverstand ’n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in ’n nuwe verhouding. Tog is Marais se poësie allermins geluksalig – verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poësie kenmerk. Soos die poësie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos ’n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se poësie lê in die wyse waarop dit as’t ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.

Оглавление

Danie Marais. Al is die maan 'n misverstand

Aanhaling

Glip die aarde blou

Asseblief I

Met een asem

Weet net

Wees gerus

Die siener

Geen plan B nie

Jy vra hoe ons eerste soen was

“Maar die grootste hiervan was die hoop”*[1]

Asseblief II

Mens klop en mens waai

Groot was my verbasing

Onthou

Ma

Bismarck en die tuinman

Star Wars – die slot-episode

Geskiedenisles

“Vir ’n masjien is haar wange baie sag”*[2]

In die kraaines

Levinia kat

Wanneer die wolk breek oor Tafelberg

35

Ek het gehoor

“I know I’m a princess”

Stilbaai

Oom Thys en die kinders van Mamelodi

Common People

In elke klas brand ’n kind

Kamers

In die bein, Ouma

Oornag

Oukersaand in die Medi-Clinic

Die son het van agter gekom

Groot-Karoo en voëltjie-klein

Ek bedoel dit

Die gedweë “Winternag”

Totsiens

Liefde, groete

In Switserland

Swart spookasem

Help

Op die dag dat my nefie Adriaan

Hoort

Ek en my neef Jean

Dis so

Sonar

Die nag toe ek ons geword het

Daar lê ’n ou vrou in die reën

Pels

Saterdagmiddag – ’n epiese fragment

Vir die rekord

Отрывок из книги

Danie Marais

Lay a passion for yes that had never been broken.

.....

agter haar verstaanbril kom sit –

heimat in haar handsak

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Al is die maan 'n misverstand
Подняться наверх