Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan

Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Автор книги: id книги: 1613460     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (9,74$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624062912 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets.
Knersius is die speltoetser van ’n groot boekuitgewery. Soetlief is ’n gevaarlike spioen. Die tweeling se troeteldier is ’n meerkat met die naam van Meneer Snoek. Maar seker die belangrikste karakter in die verhaal, behalwe die tweeling natuurlik, is hulle oupa.
Hy is ’n avonturier, ’n uitvinder en ’n baie onvoorspelbare ou man. As hy nie iewers anders is nie, bly hy onder Huis Deurmekruis in ’n soort kelderverdieping, waar hy allerhande interessante dinge doen en goeters uitvind in sy laboratorium.
Sy brein is so groot en so besig dat dit vir hom moeilik is om aandag aan gewone dinge te gee. Miskien raak hy net bietjie deurmekaar van ouderdom, want hy noem alle ingewikkelde goed “dinges”. Hierdie boek vertel hoe Jannus en Kriek hulle oupa beter leer ken, en die storie van hulle eerste avontuur saam.

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan

Elizabeth Wasserman

Vir al die kinders wat nog. nooit op die maan was nie – EW

Die wêreld van Jannus en Kriek

'n Doodgewone dag begin

Huis Deurmekruis

By die skool

Moeilikheid!

Oupa Dinges

Die dingesfabriek

Maan toe!

In die ruimte

Op die maan

Die radioteleskoop

Vreemde spore

Terug aarde toe

Oor die skrywer

Ander titels deur dieselfde skrywer, uitgegee deur Tafelberg

Отрывок из книги

Illustrasies deur Astrid Castle

Doopname: Jannewario Frederikus Knoets en Krisantalia Renostrum Knoets, algemeen bekend as Jannus en Kriek. Hulle is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling.

.....

Sy draai die kraan oop en spuit die tafel met die tuinslang af.

Pa Knersius maak net betyds die sambreel oop wat hy altyd onder sy stoel bêre. Hy hou nie daarvan as sy woordeboek nat word nie.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Подняться наверх