Elf dae in Parys

Elf dae in Parys
Автор книги: id книги: 1629757     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,93$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Детская фантастика Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624077459 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak aangebied. Emma is nie veel lus vir die Franse kursus in Parys nie – haar ouma se geskenk vir haar sestiende verjaarsdag. Maar die Stad van Lig betower haar gou, en met Luc as haar gids kry Parys se bekende bakens vir haar nuwe betekenis. Luc is toevallig daar wanneer vreemde goed begin gebeur: sy word amper toegesluit in die Musée d’Orsay, by die Eiffeltoring val ’n bedelaar haar lastig . . . en wie is die onvergeetlik mooi Oosterse meisie met die viool, wat maar net nie uit Emma en Luc se pad kan bly nie? Fantasie, liefde, avontuur – in Parys is dit moontlik om dit alles oor ’n tydperk van elf dae te ervaar.

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Elf dae in Parys

Voorspel

Hoe dit alles begin het

Vertrek

Aankoms

Chez Flaubert

’n Wolf in Parys

Wat om te maak met jou eerste middag in Parys

Die Seine vloei reg deur die middel van Parys

Almal se oumas is nie eenders nie

Die vioolspeler op die brug

Die Musée d’Orsay

Ontmoeting met ’n sater

Die fyn lyn tussen droom en werklikheid

’n Uitnodiging, ’n uitdaging en ander komplikasies

In Parys is daar nie tyd vir slaap nie

Kwart voor middernag

Jakkalsmaan

Ander middernagtelike sluipers

Onreëlmatige werkwoorde en ander ellendes

La tour Eiffel

Dis glad nie meer ’n gewone skooltoer nie

Die ander kant van Parys (1)

Die drie sleutels

Die ander kant van Parys (2)

Terug by die begin, of is dit die einde?

Wat gebeur as ’n meisie wegraak in Parys?

Wat om te maak as jy dalk agtervolg word

Die derde sleutel

’n Wêreld onder die stad

Nog ’n dag in Parys

Die derde dag is ’n Dinsdag

Le Musée du Louvre

’n Sorgelose aand

Die Stad van Lig

Tombisa

Uitnodiging na ’n bal

Madame Flaubert se kantoor

Hare, naels, grimering

Die ambassade

Die burgemeester van Parys

Wat om te maak as iemand jou aanval: Beweging 1

Wat om te maak as iemand jou aanval: Beweging 2

’n Laataandoproep

Wat gebeur as niks gebeur nie?

Vrydagoggend

Die Opéra

Aanval

Warm sjokolade

Saterdagoggend

In geval van nood

Een vir almal

En almal vir een

Horlosies

Die naglewe van Parys

Pan se plan

Warm sjokolade – al weer!

Lokval

Laaste voorbereidings en ’n vlooimark

Sondagaand

Die Panthéon

Die katakombes

Die Honderdjaar Hernuwing

Déjà-vu

Totsiens aan Parys … vir eers

Bedankings

Отрывок из книги

ELF DAE IN

’n Deurdringende pyn klop in haar agterkop.

.....

Sy het haar kamerdeur dig agter haar toegetrek. Op haar bed, met sy kop op haar kussing, het Willem wakker geword en sy stert gekwispel vir die melktert.

“Joune!” het sy hom belowe en haar op die kussings by die venster tuisgemaak, haar oorfone op haar kop geplak. In haar kamer kan sy die wêreld met al sy probleme ’n bietjie terugskuif. Musiek is haar troos, nie melktert nie, maar sy het eers ’n stewige hap gevat voor sy die res vir die spanjoel gevoer het.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Elf dae in Parys
Подняться наверх