Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien
Автор книги: id книги: 1629580     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (9,79$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Детские приключения Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624073253 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

Die wêreld van Jannus en Kriek

Dinosourusse

’n Uitstappie word beplan

Die museum

Waar is professor Snol?

Die tydmasjien

Terug in die tyd

Oupa sny spoor

Die waterval

Professor Snol se kampplek

’n Piekniek in die oertyd

Terug na die tydkas

’n Vreemde fossiel

Отрывок из книги

Elizabeth Wasserman

Illustrasies deur Astrid Castle

.....

Juffrou Frot sug. Sy kan sien die kinders gaan vandag sukkel om te konsentreer.

“Daar is verskillende teorieë daaroor …” begin sy, maar Dries val haar in die rede.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien
Подняться наверх