Sonder om verslaafdes te verdoem verskaf Dr. Hitzertoth en Dr. Kramer praktiese en toepaslike raad. Die einde van verslawing gee advies en inligting oor verslawing. Hierdie boek belig die feit dat drank- en dwelmmisbruik nie noodwendig te doen het met swakheid nie, maar dat dit ’n komplekse interaksie is van biologiese, psigologiese en sosiale faktore. Die boek sal vir sowel verslaafdes as hul gesinne en vriende van groot waarde wees.
Оглавление
Dr Volker Hitzeroth. Die Einde van verslawing
Bedankings
Voorwoord
Klassifikasie van dwelms wat misbruik word
Verslawingsmodelle (Verskillende perspektiewe op die verslawingsprobleem)
Die neurobiologie van verslawing
Die omvang van die probleem
Gebruikspatrone
Die siklus van verandering
Die motivering om te verander
Kortstondige intervensies
Fases van behandeling
Detoksifisering
Medisyne
Snellers en hunkering
Komorbiditeit
Terugvalvoorkoming
As alle ander pogings misluk
Spesifieke raad aan pasiënte
Spesifieke raad aan families
Spesifieke raad aan mediese diensverskaffers
Besonderhede oor verskillende middels
Bronnelys
Belangrike kontakte
Отрывок из книги
Die einde van verslawing
Dr Volker Hitzeroth & Dr Liezl Kramer
.....
Ander hallusinogene
Ander middels wat as hallusinogene geklassifiseer kan word, sluit in PCP (fensiklidien, angel dust), ketamien (Special K, K of Kitcat) en cannabis (weed, dagga, dope, hasjisj, grass, Durban poison, Malawi cob, skunk of marijuana).