Anna Atoom en die seerower se dolk

Anna Atoom en die seerower se dolk
Автор книги: id книги: 1628534     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,1$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Детские приключения Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624053330 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Anna Atoom en die seerower se dolk

Alfabetiese lys van begrippe

Die karakters in die boek

Die seerower se dolk

Die AardWag

MonPetit-eiland

Die geheim van die dolk

Maks se beminde

Die admiraal se ark

Oseaan van die dood

Die argief

Die Chivonne

Pip kry ’n virus

Meneer Amsterdam is weer moeilik

Streng vertroulik

Daar is amper niks wat Maks nie weet nie

Die meesterbrein

Anna gaan oor tot aksie

Die Onderwater-verkenner

Sektor 16

Onsigbare gevaar!

U6 maak ’n fout

In die diep blou see

Dinge raak duideliker

Die dapper verkenners

Die wrak van die Chivonne

Ontmoeting met ’n diepseemonster

Wat het van Anna geword?

Aanval!

’n Sein vanuit die ruimte

’n Noue ontkoming

Maar is die gevaar verby?

’n Moontlike oplossing

Anna se nuwe troeteldiere

Отрывок из книги

Ander titels deur dieselfde skrywer:

Speurhond Willem op reis (2010)

.....

Dis seker maar net daardie pylsterte wat ek gister ook hier rond gekry het, dink sy en duik af na die blink voorwerp toe.

Dis ’n ou stuk metaal wat uitsteek onder dooie koraal. Dit lyk asof die gety onlangs die sand rondom die ding losgespoel het. Sy probeer dit loswoel.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Anna Atoom en die seerower se dolk
Подняться наверх