Anna Atoom en die digitale draak

Anna Atoom en die digitale draak
Автор книги: id книги: 1629091     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1005,81 руб.     (10,97$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624054917 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

Оглавление

Elizabeth Wasserman. Anna Atoom en die digitale draak

Alfabetiese lys van begrippe

Die karakters in die boek

In die middel van die nag

Verkenners

Die banneling

Die nuwe element

Diep onder die Aarde

Verdwaal

Kosskool

Op die rand van die afgrond

’n Vulkaan begin brom …

Die simbool van drake

’n Man verslaaf aan gevaar!

Om ’n vulkaan te tem

Die tweelingdrake

Twee avonturiers

Professor Sabatina kry ’n kans

Dinge gebeur vinnig

Twee uitstappies begin

Muis is baas

In ’n ander oseaan

’n Opwindende dag begin

Diep onder die see

Die bordage

Ton se tuin

Die Atoomversteller

Die Duiwel se Skoorsteen

In die bek van die draak

Die indringers

Meneer Amsterdam ruik onraad

Die grot van die draak

’n Onwelkome gas

Is bloed dikker as water?

’n Ongewone knapie

’n Persoonlikheidsverandering

Die terugkeer

Die beste verrassing ooit!

Nabetragting

Отрывок из книги

Anna Atoom

en die

.....

Doktor Migdol

Die enigste vroulike wetenskaplike op die direksie van GROEN. Sy dra altyd haar hare in ’n stywe bolla en is toegewyd aan haar taak om klimaatsverandering te keer.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Anna Atoom en die digitale draak
Подняться наверх