Оглавление
Elizabeth Wasserman. Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
1: Die seerower se dolk
2: Die AardWag
3: MonPetit-eiland
4: Die wapen van die Hodoul-familie
5: Maks se beminde
6: Die admiraal se ark
7: Oseaan van die dood
8: Die argief
9: Die Chivonne
10: Pip kry ’n virus
11: Meneer Amsterdam is weer moeilik
12: Streng vertroulik
13: Daar is amper niks wat Maks nie weet nie
14: Anna gaan oor tot aksie
15: Die Onderwater-verkenner
16: Sektor 16
17: Onsigbare gevaar!
18: U6 maak ’n fout
19: In die diep blou see
20: Dinge raak duideliker
21: Die dapper verkenners
22: Die wrak van die Chivonne
23: Ontmoeting met ’n diepseemonster
24: Wat het van Anna geword?
25: Aanval!
26: ’n Sein vanuit die ruimte
27: ’n Noue ontkoming
28: Maar is die gevaar verby?
29: ’n Moontlike oplossing
30: Anna se nuwe troeteldiere
Voetnotas
Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 5
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
Hoofstuk 13
Hoofstuk 14
Hoofstuk 15
Hoofstuk 16
Hoofstuk 17
Hoofstuk 18
Hoofstuk 19
Hoofstuk 20
Hoofstuk 21
Hoofstuk 22
Hoofstuk 23
Hoofstuk 24
Hoofstuk 25
Hoofstuk 26 en 27
Hoofstuk 28
Hoofstuk 29
Hoofstuk 30
Die roman as genre
Woordelys
Vir die onderwyser
Отрывок из книги
Anna Atoom en die seerower se dolk
Elizabeth Wasserman
.....
“Ja, meneer Amsterdam, ek en Maks is bewus daarvan. Ek dink net u verwag my verslag ’n bietjie te vinnig, aangesien die versteuring in die suidelike deel van die Stille Oseaan maar skaars ’n halfuur gelede begin het.”
Meneer Amsterdam trek sy gesig op ’n lang plooi. “Sabatina, Sabatina!” sug hy. “Jy het die mees gesofistikeerde toerusting op aarde. Wat sal van ons word as ons nie op jou kan vertrou om ons betyds in te lig oor probleme nie?”
.....