Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
Автор книги: id книги: 1629340     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 894,05 руб.     (10,1$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Учебная литература Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624068372 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan.
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .
Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . .
Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

Оглавление

Elizabeth Wasserman & Astrid Castle. Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Die wêreld van Jannus en Kriek

’n Spinnekop

Huiswerk

Middagete

Die Supermega-Vergroter

Oeps!

Krimp!

Oupa en Jannus gly weg

Huis Deurmekruis se grondplan

Buite

Om klein te wees

Kriek sny spoor

Kriek is voorbereid

Op soek na Oupa en Jannus

’n Donker doolhof

’n Rit huis toe

Aandete

Отрывок из книги

Elizabeth Wasserman

Illustrasies deur Astrid Castle

.....

Kriek keer die beker oor die spinnekop om. Sy tel die bladsy op en dra dit versigtig weg, spinnekop en al.

Die ander kinders hou asem op.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
Подняться наверх