'n Stukkie van jou hart
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Elza Rademeyer. 'n Stukkie van jou hart
Elza. Rademeyer
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Opsomming
Oor die skrywer
Ander boeke deur Elza Rademeyer
Отрывок из книги
’n Stukkie van jou hart
“Dit lyk my die pasiënt met die skietwond in jou saal maak goeie vordering,” probeer Amanda ’n geselsie aanknoop nadat die hysbak se deur agter hulle toegegaan het. Toe sy egter weer net ’n kopknik as antwoord kry, bly sy stil.
.....
“Toe maar, ek verwag nie dadelik ’n antwoord nie,” sê Riekie. “Ek hoop maar net jy sal dit oorweeg. En moet asseblief nie teenoor Janus noem dat ek jou gevra het nie. Nie voordat jy ’n besluit geneem het nie. Ek wil nie hê hy moet onnodig opgewonde raak nie.”
“Ek weet regtig nie wat om te sê nie . . . Wat van Chris? Ek bedoel, hy gaan nie daarvan hou dat ek so ver van hom af weggaan nie.”
.....