Читать книгу Sewe dae by die Silbersteins - Etienne Leroux - Страница 3

Оглавление

Daar bestaan nie ’n plaas soos Welgevonden nie. Alle karakters is denkbeeldig. Die gebeurtenisse is onwaarskynlik.

“Ons is nie alleen nie,” sê Jock Silberstein. “Ons besef aldag meer ons gesamentlike aandeel in die lot van die mensheid. Die eensaamheid is die verlange, die pyn by aanskouing van die valse beeld van die enkeling wat stuksgewys met ons nuwe insig verdwyn.”

Sewe dae by die Silbersteins

Подняться наверх