100 dae van dankbaarheid
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Francine Prins. 100 dae van dankbaarheid
Om dankbaar te leef
Elke dag se “dankies”
Honderd dae se “dankie”
Terug kyk
God en die groter prentjie
Mure
Veg? Ja, maar …
Versadig
Kragkos
In Jesus
Dankbaarheid maak deure oop
Geliefdes
Om vriendelik te wees
Woorde en die Woord
Gerigte genade
Voel dit!
Dankie! sê jou brein
O, my hart …
’n Dankgebed
Nagmaal
Gemaksones
Niks om op te roem nie
Wat God verwag
Bestemming
Murmureer
Tevrede
“Maak soos ek …”
Vermenigvuldigde vreugde
Dankie-sê-lysies
Tel tot by tien!
’n Dankbaarheidsjoernaal
Dink dankbaar – en praat daaroor!
Skryf, en stuur, jou dankbaarheid
Dankie vir liefde en geloof
Blywend
Seëninge
Gestroop
Na wie toe dan?
Die liefde maak dankbaar
Afgode
Sabbat
Jou begeertes
Jou ma en jou pa
Woede en wrokke
Die allerbelangrike “ek”
’n Kroon van karton
Dankbaarheid het oop oë
Bid jou “dankies”
’n Gepaste antwoord
“Laat ons nie ophou nie”
Om dankbaar te glo
Voëlgesang
Skuld
Niks is onmoontlik nie
Alles wat nodig is
Genoeg genade
Kom, ontvang!
Vrygewigheid
God is vrygewig met Homself
Jesus, die Bewys
Asem in, asem uit
Sy grootse werke
Priester, Profeet, Koning
Om te soek
Onverganklik
Begin by die Woord
Woord, o wonderlike Woord!
Hy jubel en juig
Die vonkel in sy oë
Hy is die Lewe
Langer as ’n vinger lank
’n Werklikheid
Lofprysing-lysies
Nog ’n loflysie
Die trefkrag van lofprysing
Vrese
Moenie bang wees nie!
Nie so ernstig nie!
’n Klein gaatjie vir asem
Op ’n woeste rivier
Rotse
My skaduwee
Versluier
Twyfelaars
Oop hande
Nie mýne nie …
Borduurwerk
Wonde
Dit neem tyd …
’n Geknakte riet
“Kom!”
In my skoene
Só ’n Vader …
Onder sy arm
Dít is wat ek kies
Onthou jy?
Gewoontewoorde
Die wind, tog!
Detail
Meer as die sterre
“Het ons hart nie warm geword nie?”
Sien dit raak!
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
100 dae van
FRANCINE PRINS
.....
Ons het geleer dat God nooit ’n hart sal miskyk wat in dankbaarheid voor Hom opgaan nie. Dat Hy nooit “verveeld” raak met ons “dankies” nie. Dis immers ons erkenning van sy versorging, van sy genade in ons lewe. Dis ons liefdevolle kopknik na ’n Vader wat ook in die eenvoudige, alledaagse dinge voorsien.
Hoewel ons daardie aand oor aanbidding gesels het, het ons gesprek dus uiteindelik oor dankbaarheid gehandel. Dit was ons manier om die aanbidding van God vir onsself prakties, eenvoudig, doenbaar te maak.
.....