Die vampiere van Londen
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
François Bloemhof. Die vampiere van Londen
1
Op pad na Londen
2
Hotel toe
3
Koue vingers
4
Mr Ratcliff
5
Die hand
6
Doodmoeg
7
“I have to warn you . . .”
8
Ontmoeting
9
Inkopies, inkopies
10
Die rotte
11
Saam met Clive
12
’n Bytplek?
13
“Dis ’n vampier se werk.”
14
Nog ’n waarskuwing
15
Maller en maller
16
Herken só ’n vampier
17
Moeë pa, besige ma
18
Angs op die trein
19
Lam knieë
20
Krieweling
21
“You must go there.”
22
Terug na die huis
23
Die boonste verdieping
24
Die Vampiere van Londen
25
Tien dae later
Opsomming
Oor die skrywer
Ander boeke deur François Bloemhof
Отрывок из книги
Die vampiere van
François Bloemhof
.....
“Ons moet nou na die uitgang gaan waarvandaan die vliegtuig gaan vertrek,” sê hulle pa, en toe hulle opstaan, loer Ken vinnig oor sy skouer of hy die vreemde man nie dalk gewaar nie. Maar hy’s weg.
Toe hulle by die vliegtuig instap, probeer Ken kyk of die man dalk op die vliegtuig is. Daar is so baie sitplekke en as die man wel daar is, is die kans maar skraal dat hy hom sal sien.
.....