Читать книгу Eet vir volgehoue energie 4 - Gabi Steenkamp - Страница 3
ОглавлениеOpgedra aan alle diabete, wat soveel jare lank kos sonder suiker moes eet wat dikwels soos karton gesmaak het. Danksy die glukemiese indeks kan hulle nou aan laevet-, lae-GI-kos smul wat in elk geval die beste keuse is vir elkeen wat volgehoue energie wil geniet.