Читать книгу Beste van Eet vir Volgehoue Energie - Gabi Steenkamp - Страница 3
Opdrag
ОглавлениеOpgedra aan alle diabete, wat soveel jare lank kos sonder suiker moes eet wat dikwels soos karton gesmaak het. Danksy die glukemiese indeks kan hulle nou aan laervet-, laer-GI-kos smul wat in elk geval die beste keuse is vir almal wat volgehoue energie wil geniet.