Die Krag Van Middernag Gebed

Die Krag Van Middernag Gebed
Автор книги: id книги: 1627846     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 294,69 руб.     (3,21$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Зарубежная эзотерическая и религиозная литература Правообладатель и/или издательство: Tektime S.r.l.s. Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9788893987431 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het – direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ʼn rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ʼn deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ʼn baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ʼn ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het – direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende ʼn vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was? Weet jy van die vyand se oorlog strategieë teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel? Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult wêreld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal ʼn vrou die oë van ʼn kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word? Waarom sal ʼn man met ʼn klein seuntjie slaap en hom forseer om ʼn slang te eet, net om mag, rykdom en posisie te bekom? Jy sal ook lees oor ander eksplosiewe onderwerpe soos worsteling met God, binding en losmaking, breek van die poorte, oop deure, die volle wapenrusting van God, en die poorte van die hemel en hel. Die 21 kragtige hoofstukke van hierdie boek sal jou sekerlik aan die brand steek vir God. Ek is seker dat jy nog nooit vantevore so iets gelees het nie.

Оглавление

Gabriel Agbo. Die Krag Van Middernag Gebed

Inleiding

Hoofstuk 1. Die Krag van Middernag Gebed

Hoofstuk 2. God van Hanna

Hoofstuk 3. Paulus en Silas

Hoofstuk 4. Gebed

Hoofstuk 5. Lofprysing

Hoofstuk 6. Die Naam van Jesus

Hoofstuk 7. Die Bloed van Jesus

Hoofstuk 8. Die Vuur van God

Hoofstuk 9. Stuur vir die Engele

Hoofstuk 10. Vas

Hoofstuk 11. Binding en Losmaking

Hoofstuk 12. Gees van God

Hoofstuk 13. Die Hele Wapenrusting van God

Hoofstuk 14. Satan se Oorlog teen Christene en die Kerk

Hoofstuk 15. Oorlog teen Okkultisme, Towery, en Valse Godsdiens

Hoofstuk 16. Stappe om in middernag gebed te neem

Hoofstuk 17. Worstel met God

Hoofstuk 18. Tydsduur van middernag gebed

Hoofstuk 19. Verplasing

Hoofstuk 20. Breek die poorte!

Hoofstuk 21. Oop deure

About the Author

Отрывок из книги

Ek dank God dat Hy hierdie boek ʼn werklikheid gemaak het. Met die publisering van hierdie boek het God weereens aan my bewys dat niks onmoontlik is saam met Hom nie.

Die oorspronklike manuskrip vir hierdie boek het ‘verlore’ gegaan. Die vyand het dit vir vyf jaar in stukke gevange gehou. Maar die Almagtige het dit opgewek en weer bymekaar gesit. Ek het aan die begin van die jaar toevallig op die boek afgekom terwyl ek iets anders gesoek het. Die vyand wou nie hê dat dit gepubliseer moes word nie, maar God se wil het geskied.

.....

Kyk hoe 1 Korintiërs 14:4, 28 dit stel:

“Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou.”

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die Krag Van Middernag Gebed
Подняться наверх