Описание книги
Este Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel. Sy bly in La Montagna, Pretoria.
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Eva
Sara
Sara
Rebekka
Lea
Ragel
Tamar
Mirjam
Ragab
Debora
Naomi
Rut
Hanna
Migal
Die ander Tamar
Ester
Anna
Die vrou by die put
Die owerspelige vrou
Die vrou wat aan bloedvloeiing gely het
Die Kanaänitiese vrou
Saffira
Lidia
Die eerste Maria
Die tweede Maria
Die derde Maria
Die vierde Maria
Die Hooglied-vrou
van die
… praat met ons vandag
.....
Dit was nie soseer die mooiste plek waar hulle geleef het en die voldoende kos wat hulle gehad het om te eet wat aan hulle hierdie totale vervulling in die lewe gegee het nie; dit was veral die onafgebroke, direkte teenwoordigheid van die almagtige Skepper.
En al wat Hy van hulle gevra het, was dat hulle aan Hom gehoorsaam sou wees. Net gehoorsaamheid. Dis al.
.....