Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes

Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes
Автор книги: id книги: 1629624     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1788,1 руб.     (19,5$) Читать книгу Купить и скачать книгу Электронная книга Жанр: Кулинария Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624071846 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte glukosetoleransie en die glukemiese indeks (GI), ’n voedingstofanalise by elke resep, wenke vir spyskaartbeplanning en inkopielyste en pragtige foto’s van die geregte. Hilda Lategan het die beste resepte uit haar twee topverkoper-boeke in die 'Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid' -reeks gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Die resepte is watertandlekker en strek van ontbyt, sop, styselgeregte, ligte en hoofmaaltye tot gebak en iets vir jou suikertand.

Оглавление

Hilda Lategan. Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes

VOORWOORD

INLEIDING

Ontbytgeregte en drankies

Ontbytgeregte. Maltabellapap met Milo

Mieliemelkpap

Hawermoutpap met appel en kaneel

Brood-en-eiertertjies

Sampioen-en-spekvleis-frittata

Granola-muesli

Groente-frittata

Drankies. Ontbyt in ’n glas

Warmsjokoladedrankie

Melkskommel met bessievrugte

Ystee met dieetkoeldrank

Ystee met vrugtesap

Gemmerbier

Pynappelbier

Sop

Geurige hoendersop

Lensie-en-gortsop

Groentesop met splitertjies

Outydse boontjiesop

Marokkaanse lensiesop

Biltong-en-suikermieliesop

Sampioenroomsop

Tamatie-en-patatsop

Proteïengeregte vir ligte en hoofmaaltye

Visgeregte. Pangeroosterde vis

Skelvis-en-broccoli-pastagereg

Vis à la Florentine

Viskoekies

Visslaai

Tuna-en-koeskoesgereg

Tuna-en-pastaslaai

Garnaal-en-rysgereg

Mediterreense pastagereg

Sardyn-en-rysgereg

Hoendergeregte. Pangebraaide of geroosterde hoenderfilette

Hoenderroerbraai

Hoender-en-spekvleisrolletjies

Oondgebakte appelkoos-en-sampioenhoender

Oondgebakte aspersiehoendergereg

Hoender met perskesous

Lemoenhoender

Hongaarse paprikahoender

Soetsuur hoendersosaties

Geurige oondgebakte hoender

Hoender-en-broccoligereg

Gebakte hoender-en-noedelgereg

Hoender-en-spinasielasagne

Hoenderbobotie

Rooivleisgeregte. Bobotie met lensies

Geurige maalvleis

Chilli con carne

Maalvleisroerbraai

Maalvleismengsel vir vleiskoekies of frikkadelle

Maalvleis-en-pastagereg

Herderspastei met eiervrug

Vleisbrood

Gebakte gevulde soetrissie

Beesvleisbredie

Beesvleiskerrie

Varkroerbraai

Gemarineerde oondgebakte varktjops

Ham-en-sampioen-quiche

Melk-, kaas-, eier- en vegetariese geregte. Pasta met kaassous

Pasta met kaas-en-sampioensous

Gebakte macaroni-en-kaas

Gebakte groente-en- maaskaasgereg

Macaroni-en-maaskaasgereg

Pitmielie-en-murgpampoentjie- gereg

Spinasie-quiche

Botterskorsie-en-broccoli-quiche

Gebakte lensie-en-rysgereg

Sojagroentebredie

Styselryke geregte en slaaie

Gekookte pêrelgort

Gekookte quinoa

Oondgebakte aartappelwiggies

Oondgebakte patatskywe

Patat-en-wortelgereg

Pasta-en-groenteslaai

Pasta-en-boneslaai

Kekerertjie-en-boneslaai

Koringslaai

Sousboontjies

Lensie-en-gortslaai

Slaaie met groente en vrugte

Idees om groente en vrugte by jou spyskaart in te sluit

Slim planne met vrugte

Oondgeroosterde groente

Sampioen-en-murgpampoentjieslaai

Appel-en-selderyslaai

Piesang-en-appelslaai

Beet-en-appelslaai

Koolslaai met vrugte

Koolslaai met ’n romerige sous

Kerriegroenboontjies

Gestoofde kool

Blomkool met kerriesous

Rooikool met appel

Gestoofde groenboontjies

Botterskorsiebredie

Groenboontjies met soetsuur sous

Gestoofde geelwortel-en-aartappelgereg

Geelwortels met lemoensous

Ratatouille

Bruinsampioene met spinasievulsel

Souse, smere en vulsels

Basisse, vulsels, bolae en smere vir kosblikke en ligte maaltye

Franse slaaisous

Seekossous

Geurige tamatiesous

Tzatziki

Napolitaanse tamatiesous

Witsous

Tuisgemaakte ‘laevet’-room

‘Suurroom’ vir gebakte aartappels

Laevet-vlasous (met suiker)

Vinnige gebak en beskuit

Semelryke bruismeel

Plaatkoekies

Hawermoutpannekoek

Appelkoosmuffins

Peer-en-gemmermuffins

Piesang-en-dadelmuffins

Pampoenmuffins met speserygeur

Geelwortel-en-lemoenmuffins

Koffiemuffins

Kaas-en-uiemuffins

Pizzamuffins

Avokadomuffins

Maalvleismuffins

Dadel-en-pekanneutbeskuit

Semelbeskuit

Miekie se saadbeskuit

Appelkoosteebrood

Appel-speseryteebrood

Dadelbrood

Piesangbrood

Vrugteteebrood

Koeke, terte en kleinkoekies

Appel-en-rosynekoek

Donker vrugtekoek

Sjokoladekoek

Vlablokkies

Wafels

Gebakte kaaskoek

Pynappelkaaskoek

Gebakte karringmelktert

Melktert met ’n krummelkors

Koejawel-yskastert

Jogurt-yskastert

Aarbei-yskastert

Gebakte appeltert

Grondboontjie-en-ontbytgraanstafies

Hawermoutstafies

Vrugtekoekstafies

All-Bran-en-dadelkoekies

Speserykoekies

Nageregte

Bevrore lekkerny

Pynappeldons

Aarbei-yslollies

Suikervrye jellie

Eiervla-jellieskuim

Mokka-mousse

Gebakte vla

Oondgebakte speserykluitjies

Gebakte romerige ryspoeding

Gebakte dadel-en-lemoenpoeding

Appelstrudel

Отрывок из книги

KOOKBOEK VIR DIABETES

SMAAKLIK EN GESOND VIR ALMAL

.....

Lees hierdie gedeelte saam met die inligting oor gesonde eetgewoontes en die riglyne vir goeie voeding.

Om jou bloedsuiker doeltreffend te beheer beteken “gereelde maaltye” dat jy drie naastenby ewe groot maaltye – bestaande uit ’n verskeidenheid voedselsoorte – oor die dag versprei en soos nodig ’n versnapering tussen ontbyt en middagete, weer tussen middagete en aandete, en dan weer voor slaaptyd (waar van toepassing) inpas.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes
Подняться наверх