SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit
Автор книги: id книги: 1629670     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 1899,86 руб.     (20,81$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Кулинария Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624072348 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Met voedselallergieë en -onverdraagsaamheid wat aan die toeneem is, is ‘Die Suid-Afrikaanse kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit’ ’n noodsaaklike gids. Nie alleen verskaf hierdie boek kundige inligting en wenke nie, maar dit bevat ook meer as 200 resepte vir elke maaltyd van die dag, insluitend tussenin-happies en soetgoed. Die beproefde resepte is oor die jare nog verder verbeter en aangepas vir Suid-Afrikaners se spesifieke eetgewoontes. Die bestanddele is geredelik beskikbaar en bekostigbaar, en elke resep bevat ’n voedingstofanalise en voorstelle en variasies sodat jy dit kan aanpas volgens jou eie behoeftes. Met resepte vir vullende ontbyte, insluitend pap en smoothies, heilsame soppe, ideaal vir werk of skool,heerlike proteïengeregte, met ou gunstelinge soos hoenderschnitzel en bobotie, styselkos wat die energievlakke ’n hupstoot gee, geurige souse, smere en vulsels, smaaklike gebak – van koeke, muffins en beskuit tot terte en koekies, tuisgemaakte lekkers en nageregte.

Оглавление

Hilda Lategan. SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit

Voorwoord

Inleiding

Ontbytgeregte en -drankies

Ontbytgeregte. Gekookte ontbytgrane

Krummelpap

Stywe mieliemeelpap

Melkkos met tapioka

Ontbytdrankies. Ontbytdrankie

Vrugtesmoothie

Beet-en-wortelsmoothie

Groensmoothie

Warmsjokoladedrankie

Nartjiestroop

Limonade

Ystee met vrugtesap

Kamilletee met vrugtesap

Sop

Suikermieliesop

Aartappel-en-suikermieliesop

Bonesop

Ertesop

Lensiesop

Geurige wortel-en-aartappelsop

Blomkoolsop

Groentesop

Botterskorsiesop

Proteïengeregte vir ligte en hoofmaaltye

Visgeregte. Pangeroosterde vis

Oondgebakte witvis

Gebakte skelvisgereg

Sardyngebak met rys

Viskitsery (‘kedgeree’)

Viskoekies met aartappel

Viskoekies met mieliemeel

Vispastei

Visslaai

Gebakte tunagereg

Hoendergeregte. Geroosterde hoenderfilette

Hoenderpilaf

Hoender-en-aartappelslaai

Hoender-en-perskebredie

Hoendersosaties

Mini-hoenderschnitzels

Hoender-en-sampioenquiche

Gekrummelde hoender

Spinasie-en-hoenderfrittata

Hoenderrol

Vulsel vir hoenderpastei

Roomkaaskors vir hoenderpastei

Maaskaasvla vir hoenderpastei

Glutenvrye krummelkors vir hoenderpastei

Rooivleisgeregte. Oondgebakte frittata met ’n maalvleis-en-groentevulsel

Maalvleispasteitjies

Gevulde pannekoeke

Tamatie-en-maalvleisbredie

Geurige maalvleis met lensies

Vleisbrood

Rysfrikkadelle met ’n tamatie-en-uiesous

Bobotie

Ravioli met napoletana-sous

Geurige lasagne

Beesvleisbredie

Oondgeroosterde bees- of varkfilet

Varkvleisskywe met ’n kerrieperskesous

Vegetariese geregte. Gebakte sago-en-kaas

Gevulde botterskorsie

Noedel-en-groentegereg

Spinasie-en-rysgereg

Geroosterde polentaskywe met oondgeroosterde groente

Gebakte macaroni-en-kaas

Geurige sojamaalvleis

Kerriebredie met ’n sojabasis

Vegetariese lasagne

Styselryke geregte en slaaie

Glutenvrye pasta

Quinoaslaai (of bruinrysslaai)

Aartappelslaai

Geurige groenterys

Bruinrys-lensie-en-babaspinasieslaai

Groente, vrugte en slaaie

Oondgeroosterde groente

Groenslaai

Souse, smere en vulsels

Gekookte slaaisous

Franse slaaisous

Jogurtslaaisous

Kitsmayonnaise

Mayonnaise

Geurige tamatiesous

Napoletana-sous

Witsous

Vlasous met eier

Vlasous met vlapoeier

Dadelvulsel

Smeerbare botter

Hummus

Vinnige gebak, brood en beskuit

Glutenvrye meelmengsels

Glutenvrye pannekoek

Pannekoek sonder eiers

Rysmeelpannekoek

Rysmeelplaatkoekies

Hawermoutplaatkoekies sonder eiers

Rysmeelwafels

Rogmeelwafels

Appelsousmuffins

Beet-en-bosbessiemuffins

Wortel-en-vrugtemuffins

Suikermieliemuffins

Rogmeelmuffins

Glutenvrye saadbrood

Tuisgebakte saadbrood

Rogbrood

Mexikaanse mieliebrood

Mini-suikermieliebroodjies

Dadelbrood met neute en kersies

Piesangbrood

Veselryke beskuit sonder eiers

Glutenvrye beskuit

Kookwaterbeskuit

Rogmeelbeskuitvingers

Koek, tert en kleinkoekies

Wit sponskoek

Glutenvrye wit sponskoek

Amandel-en-lemoenkoek

Heuning-speserykoek

Glutenvrye sjokoladesponskoek

Oondpan-sjokoladekoek sonder eiers

Vrugtekoek

Rolkoek met rysmeel

Maaskaastert met ’n klapperkors

Melktert sonder eiers

Glutenvrye melktert

Suurlemoen-en-klapperskywe

Pekanneutstafies

Dadelkrakelinge

Malvalekkerstafies

Maklike skuimpies

Appelsousstafies

Smelt-in-die-mond-koekies

Ryskoekies

Broskoek

Hawermoutkoekies

Hawermoutblokkies

Gemmerkoekies sonder eiers

Tuisgemaakte lekkers

Una se malvalekkers

Turkse lekkers

Pynappeljellielekkers

Klapperys

Fudge met klappermelk

Vrugtebolletjies

Warm en koue nagereg

Gebakte sagopoeding

Fluweelpoeding

Gebakte vla

Bruinkluitjies

Sagokluitjies

Mielieblompoeding

Pynappelvorm

Sojaroomys

Vlaroomys

Bevrore jogurt

Отрывок из книги

KOOKBOEK VIR ALLERGIEË EN VOEDSELSENSITIWITEIT

Hilda Lategan RD (SA)

.....

Die aanpassing van resepte vir gebruik

Voordat enige resep aangepas kan word om vir ’n bepaalde voedselallergie of -onverdraagsaamheid geskik te wees, is dit nodig om na die rol en eienskappe van die bepaalde bestanddeel in ’n resep te kyk en dan te besluit oor die weglating en vervanging daarvan.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу SA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit
Подняться наверх