Eva se appel
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Jacolet van den Berg. Eva se appel
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
Отрывок из книги
Jacolet van den Berg
Eva se appel
.....
Daarom sien sy nie kans vir die drama wat met mans gepaard gaan nie. Al wat sy wil doen, is om haar beelde te maak en in vrede te leef. Die wêreld is aan haar voete. Sy kan kies wat sy doen. Kan skep net wat sy wil, hoe sy wil, wanneer sy wil. Sonder dat iemand haar inperk, haar bewegings strem en vir haar voorskryf. Sy hoef haar lewe nie te skik om by iemand anders se grille en giere te pas nie en dis hoe sy dit verkies. Wanneer sy werk, is dit asof selfs die voëls in die tuin asem ophou om te sien hoe die beeld vorm onder haar vingers aanneem. Sy het ’n gawe gekry waarvoor sy baie dankbaar is.
“Ja, ek het gehoor. Vanaand nog. Ek moet begin beplan, rondspeel met gedagtes. Sketse maak.”
.....