Hoë hakke met hoogwater
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Jacolet van den Berg. Hoë hakke met hoogwater
Simoné
Andrea
Maggie
Simoné
Maggie
Andrea
Maggie
Simoné
Andrea
Maggie
Simoné
Andrea
Maggie
Simoné
Andrea
Simoné
Maggie
Andrea
Simoné
Maggie
Andrea
Maggie
Simoné
Andrea
Maggie
Simoné
Andrea
Simoné
Maggie
Отрывок из книги
Jacolet van den Berg
Kwela Boeke
.....
Maar sy trap die petrol en laat waai. Hoe het sy tot by dié punt gekom? Besteel en verneuk. Tragies maar waar. Die boggheroplewensverhaal van perfekte Simoné Stander. Die een wat altyd die regte ding doen. Die pleaser. Behalwe die dag toe sy besluit het om die surf shop oop te maak. Dit was die eerste besluit nét vir haar.
Sy moet wag vir verkeer voor sy in die pad kan indraai. Een keer se gat. Watse verskil maak dit in elk geval? Een keer of honderd keer. Verneuk is verneuk en die miserabele gevoel van teleurstelling bly dieselfde.
.....