Wat Seuns moet weet
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Jan van Elfen. Wat Seuns moet weet
Inleiding
Alles is anders
Uit jou nate
Die geslagsorgane
Gemengde gevoelens
Pret en gevaar
’n Kaart vir jou nuwe lewe
Die liefde kom in baie gedaantes
’n Vaste verhouding – of nie?
Seksuele gevoelens
Hoe ver moet jy gaan?
Is jy regtig verlief?
Vigs en ander seksueel oordraagbare siektes
Wou jy nog iets weet?
Отрывок из книги
Wat seuns moet weet
Dr. Jan van Elfen
.....
Sport en ander liggaamlike aktiwiteit in die buitelug vererger aknee beslis nie. Natgeswete klere moet egter nie te lank gedra word nie en jy behoort na oefening te bad of te stort. Vuil klere, veral dié met ’n growwe tekstuur, kan wel teen die vel skuur en aknee, veral op die skouers en rug, vererger.
Haarskilfers het ’n negatiewe uitwerking op aknee. As jy skilfers opmerk, behoort die toestand gelyktydig met die aknee behandel te word. Gebruik ’n medisinale sjampoe.
.....