Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, 'n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.
Оглавление
Johannes Bertus de Villiers. Kalmte in die malle gejaag
INLEIDING
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
TEN SLOTTE
KAN KINDERS OOK MEDITEER?
WAAR OM TE MEDITEER
WAAR KAN EK MEER UITVIND?
Inhoudsopgawe
Отрывок из книги
Human & Rousseau
– Leo Tolstoi
.....
“Ek het ook besef ek skuld die lewe iets groots. Elke uur van elke dag wat ek sedertdien leef, was ’n geskenk wat ek nie verdien het nie. Ons is almal net tydelik hier op aarde, ons almal weet ons gaan doodgaan, maar daar is min dinge wat jou so wakker skud soos om van aangesig tot aangesig te kom met die wete dat jy álles gaan verloor wat vir jou waardevol is.”
Om ons het dit skemer geraak. “Hierdie oomblik – wat ’n geskenk!” het John gesê in ’n stem wat vonkel. “Wat het ek gedoen om dit te verdien?”