Die A tot Z van Klassieke Musiek

Die A tot Z van Klassieke Musiek
Автор книги: id книги: 1629891     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2123,37 руб.     (23,12$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Музыка, балет Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780798173056 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Die A tot Z van klassieke musiek, 'n Gids met beknopte biografieë van belangrike komponiste en besprekings van hul belangrikste werk. Dit bevat ook die verhale van bekende operas en ballette en besprekings van simfonieë. Kyk, Franz Liszt word dikwels onderskat: ‘n vertonerige virtuoos wat oppervlakkige musiek geskryf het bloot om sy pianistiese vernuf ten toon te stel. Koos Human sê so in sy Die A tot Z van klassieke musiek.

Оглавление

Koos Human. Die A tot Z van Klassieke Musiek

VOORAF

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

K

L

M

N

O

P

Q

R

S

T

U

V

W

X

Z

REGISTER VAN KARAKTERNAME

UITSPRAAKGIDS

BIBLIOGRAFIE

VOORGESTELDE MUSIEKVERSAMELING

Отрывок из книги

Koos Human

Die A tot Z van

.....

Sonates Beethoven se 32 klaviersonates is deur Hans von *Bülow beskryf as die Nuwe Testament van klaviermusiek. Hierdie indrukwekkende reeks werke, wat in Schnabel se teksuitgawe 862 gedrukte bladsye beslaan, weerspieël Beethoven se hele ontwikkelingsgang as komponis vanaf die jeugdige drie sonates op 3, uitgegee toe die komponis 26 was, tot die indrukwekkende laaste sonate op III, uit sy 52ste jaar en een van die hoogtepunte van sy laaste periode. Slegs die bekendste sonates kan hier behandel word. Baie het byname waarvan die herkoms nie altyd duidelik is nie. Beethoven self het net aan twee (op 13 en op 81a) ’n naam gegee.

Sonate no 8 in C min op 13 (“Pathétique”) (19 min) I. Grave – Molto allegro e con brio Die eerste van slegs twee sonates wat Beethoven met ’n dramatiese stadige inleiding laat begin en uniek deurdat die tema van die inleiding twee maal in die ewe dramatiese en aangrypende Allegro herverskyn. II. Adagio cantabile ’n Pragtige melodie van agt mate begin hierdie gewilde beweging sonder seremonie, afgewissel deur twee episodes. Die emosionele krag van I. verstil hier in liriese sangerigheid. III. Rondo: Allegro ’n Ligte, melodieryke afsluiting in ’n heeltemal ander emosionele aard as die eerste twee bewegings.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die A tot Z van Klassieke Musiek
Подняться наверх