Die dao van Daan van der Walt

Die dao van Daan van der Walt
Автор книги: id книги: 1629990     Оценка: 0.0     Голосов: 0     Отзывы, комментарии: 0 2123,37 руб.     (23,42$) Читать книгу Купить и скачать книгу Купить бумажную книгу Электронная книга Жанр: Контркультура Правообладатель и/или издательство: Ingram Дата добавления в каталог КнигаЛит: ISBN: 9780624082538 Скачать фрагмент в формате   fb2   fb2.zip Возрастное ограничение: 0+ Оглавление Отрывок из книги

Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.

Описание книги

Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met ’n fyn lem oopgevlek. “Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot.” – Frederik de Jager

Оглавление

Lodewyk G. du Plessis. Die dao van Daan van der Walt

Die goue haan staan op een been

DEEL 1

EEN

TWEE

DRIE (a)

DRIE

VIER

VYF

SES

SEWE

AGT

NEGE

TIEN

ELF

TWAALF

DERTIEN

VEERTIEN

VYFTIEN

SESTIEN

SEWENTIEN

AGTIEN

NEGENTIEN

TWINTIG

EEN-EN-TWINTIG

TWEE-EN-TWINTIG

DEEL 2

Die wit slang spoeg sy tong uit

Twee hande hou die hemele omhoog

Wolkehande

Skei die hemel en die aarde

Die wyse uil kyk terug

Swaai die kop en skud die stert

Gryp die voël aan sy stert

Omhels die tier en keer terug na die berg

Отрывок из книги

VAN DER

G. du Plessis

.....

Voor ek die raad wat die tydskrif se troostante aan die ou oom gegee het kon lees, roep die verpleegster my. Ek sit die Sarie terug op die tafeltjie en terwyl ek opstaan, haal ek die pepermentjie uit my mond en knoop dit toe in my sakdoek se hoek.

“Ek kry hartkloppings, Dokter,” sê ek en gaan sit voor sy lessenaar vol boksies pille.

.....

Добавление нового отзыва

Комментарий Поле, отмеченное звёздочкой  — обязательно к заполнению

Отзывы и комментарии читателей

Нет рецензий. Будьте первым, кто напишет рецензию на книгу Die dao van Daan van der Walt
Подняться наверх