Roep van die woestynwind
Реклама. ООО «ЛитРес», ИНН: 7719571260.
Оглавление
Malene Breytenbach. Roep van die woestynwind
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
Отрывок из книги
Roep van die Woestynwind
Malene Breytenbach
.....
Sy kyk verbaas en agterdogtig na hom. “Watse geheimenis is dit?”
“Ek vermoed daar is iewers in Petra – ek vermoed diep in die Wadi Siyagh – die graftombe van ’n Egiptiese prinses uit die tyd van die Ptolemeïese dinastie. Haar naam is Sosostris en sy het met die Nabatese koning Aretas III getrou. Sy is ’n halfsuster van die beroemde Cleopatra VII en ’n dogter van Ptolemeus XII Auletes by sy onbekende tweede vrou. Die tombe is nog nooit ontdek nie en ek wil daarna gaan soek. Die meeste Nabatese graftombes is lankal beroof en gestroop, maar moontlik het hare behoue gebly. Haar graf is nie naby die ander koninklike grafte nie. Dalk is dit bo-op ’n hoogte soos die Deir – die klooster. Dalk wou die koning dit juis iewers wegsteek.”
.....